English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 303
Total Replies: 250 337
Total Views: 83 151 765
topics: 599
replies: 3 868
views: 3 350 657
Share all those nice recipes with everybody...

Ham,eier en kaas rolletjie

replies: 0
views: 155
04 Oct 2017 @ 17:04:58 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
6 eiers
Sout en peper na smaak
Sandwitch ham snye
Kwart koppie melk
Gerasperde kaas
Margarine of botter
Gooi die eiers in n bak en voeg melk, sout en peper by klits goed deur
Maak n pan warm op die stoof en smelt n bietjie margarine of botter in die pan
Gooi die geklitse eier maar net n dun lagie oor die bodem van die pan.
maak gaar net soos n mens n omelette sal maak.
Strooi n bietjie kaas oor en laat smelt.
As die eier gaaris haal dit versigtig uit die pan en plaas in n bord.
Plaas die ham snye oor die eier en gesmelte kaas en rol dit op en plaas in bord
Geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za