English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 776
Total Replies: 269 593
Total Views: 83 853 926
topics: 12 297
replies: 149 334
views: 39 664 899
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Halloo

replies: 14
views: 268
05 Apr, 2022 @ 07:38:22 am
ShawnM
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 05 Apr, 2022

Hallo Almal. So ek uiteindelik geregister vir die forum. Lees elke dag omtrent almal se kommentaar en advies.

Ek en die familie kamp al vir baie lank...Geniet dit baie. Ek het n 2011 fortuner 4x4 en sleep n Gypsey Sapphire Limited edition- Dis eintlik maar n Regal Hy het net mooi stickers op en het "mags" op en sy groot tent lyk anders. Ons bly in Pretoria en kies maar gewoonlik die naby kamp plekke..Hier is so baie om van te kies. Gaan Paasnaweek bietjie Bush n Buck in Brits probeer vir die eerste keer.

So Ja ek wou myself maar net introduce. Ek gesels graag saam...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2022 @ 08:22:01 am
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4676
Joined: 06 Jan, 2009
Experience: 49 years

Hi Shawn. Welkom hier. 

Klink na 'n lekker opset wat jy het. Jy moet 'n bietjie jou vlerke sprei en die Mpumulanga laeveld kom verken.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2022 @ 08:24:08 am
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1285
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Baie welkom, jy klink heel-entoesiasties en kampvaardig.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2022 @ 09:18:29 am
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1509
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 14 years

En die pragtige kampplekke hier om Parys??????????? 

Kom kyk self - jy sal baie verras wees, en dis NIE so ver nie!!

Welkom hier by ons!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2022 @ 10:14:49 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20055
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Welkom Shawn....gesels lekker saam. Ja, ons Pretorianers is geseend met al die nice plekke naby aan ons soos Brits omgewing en Dinokeng

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2022 @ 11:40:49 am
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1762
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

Welkom Shawn

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2022 @ 11:54:41 am
ShawnM
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 05 Apr, 2022

Dankie Manne.@HM Ja ek het al gekamp in die laeveld toe ons nog  tent gebruik het , dis mooi wereld daar.

Ja Nico sal beitjie die Vrystaat kom uitkyk. Wat is jou gunsteling Kamp plekke daar in Parys.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2022 @ 11:57:39 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5126
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years

Shawn welkom gesels lekke saam en kamp n hond uit n bos

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2022 @ 13:13:35 pm
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1509
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 14 years

Kampplekke in en om Parys:

Tava Lingwe (absolute pragtige plek, baie geriewe, lekker restaurant), Umfula (baie mooi langs die Vaal Rivier, met visvangplekke, mooi groen staanplekke), Casa Cara, Weltevrede (groot staanplekke onderdak), Eastco (ook vir visvang) ens!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr, 2022 @ 21:23:17 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014

Ons is oppad nou na Parys, gaan by Tava kuier.

Laatweet en kom groet.

Hoe lyk hul golfbaan. Ons is besig met 💯 bane speel vir die jaar.

Gaan Mei af Kaap toe.

Hallo Almal. So ek uiteindelik geregister vir die forum. Lees elke dag omtrent almal se kommentaar en advies.

Ek en die familie kamp al vir baie lank...Geniet dit baie. Ek het n 2011 fortuner 4x4 en sleep n Gypsey Sapphire Limited edition- Dis eintlik maar n Regal Hy het net mooi stickers op en het "mags" op en sy groot tent lyk anders. Ons bly in Pretoria en kies maar gewoonlik die naby kamp plekke..Hier is so baie om van te kies. Gaan Paasnaweek bietjie Bush n Buck in Brits probeer vir die eerste keer.

So Ja ek wou myself maar net introduce. Ek gesels graag saam...

Welkom hier op die forum.

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr, 2022 @ 15:11:34 pm
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1509
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 14 years

Jin ..... welkom in ons area en veral by Tava! Weet sommer julle gaan dit gate uit geniet!

Sal beslis 'n draai kom maak - stuur groete aan Dries en die Bestuur van Tava Lingwe in die tussentyd!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr, 2022 @ 21:30:22 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Jin ..... welkom in ons area en veral by Tava! Weet sommer julle gaan dit gate uit geniet!

Sal beslis 'n draai kom maak - stuur groete aan Dries en die Bestuur van Tava Lingwe in die tussentyd!!

Hoe lyk die golfbaan.

Gee my terugvoer asb.

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr, 2022 @ 13:12:20 pm
Proffie
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 04 Aug, 2017
Experience: 32 years

Hoe lyk die golfbaan.

Gee my terugvoer asb.

.....lang groen grasperke met bome en gaatjies aan die einde van die mooi gesnyde gras.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr, 2022 @ 16:22:36 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

.....lang groen grasperke met bome en gaatjies aan die einde van die mooi gesnyde gras.

Duidelik jy weet nie.....kyk maar TV

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr, 2022 @ 09:25:13 am
Proffie
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 04 Aug, 2017
Experience: 32 years

Duidelik jy weet nie.....kyk maar TV

Dis seker die 'probleem', ek het nie meer 'n tv nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required