English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 504
Total Replies: 234 941
Total Views: 82 555 370
topics: 981
replies: 15 267
views: 4 036 311
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Hallo julle

replies: 14
views: 237
12 Sep 2019 @ 08:51:57 am
Boeta W
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 22 May 2019
Experience: 17 years

Dagse, my naam is Brynmor ek woon in die Kaap.  Ek het so 3 jaar gelede vir my a Gypsey Caravette 6 gekoop.  Hy is nog in a baie goeie en oorspronklike kondisie.  Ek sleep hom met a Ford Ranger 3.2. 

Ek lees nou al a paar jaar hierdie forum en het baie geleer van julle manne met die baie ondervinding.  Ek hoop om nog sommer baie meer te leer. Dit is a awesome forum, hou aan met die goeie werk.

Groete,

Brynmor

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 09:01:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

'n Groot welkom vir jou Boeta. 

Ek is baie bly jy het besluit om wel na 'n lang kuier, hier by ons aan te sluit want jy is vir ons op jou manier 'n bron van vele inligting.

Weereens welkom.  Vertel meer van jouself en kamp opsette.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 09:49:41 am
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2053
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Welkom Boeta. Nog n broer met ons, good stuff 👍

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 09:51:36 am
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 291
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 13 years

Welkom hier van 'n mede Kapenaar. Ek het baie hier geleer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 10:01:43 am
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 195
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 4 years

Baie welkom op die forum.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 10:29:20 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14527
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Welkom Boeta!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 11:28:14 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Welkom hier op die forum. Jy is nou voorwaar in goeie geselskap, want by hierdie manne kan jy baie leer. Ek leer nog elke dag iets nuuts by hulle. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 11:48:47 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4444
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Welkom hier in ons midde nou dat jy ook gaan saam raad gee/vra en gesels ipv net leer van die slim manne met die grys baarde. :)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 12:16:49 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6430
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Wat praat jy broer die tegnologie se go black of blond of bruin dan lyk jy weer Cool.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 12:25:08 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1614
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Welkom en lekker kuier hier

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 14:29:18 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5656
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Halou daar. 

Baie welkom. Soos altyd gesê, hierdie  forum-manne se inligting is amper soos google, eintlik beter want die raat is prakties bewys.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 18:36:02 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 161
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Welkom. Nog n cool Ford manwink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 22:07:40 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8388
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Welkom op die forum.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 22:53:30 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4163
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Brynmor, welcome and enjoy the fruits of this great forum.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 10:16:38 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1634
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Welkom Brynmor.

Hou van jou sleepkombinasie.

Daai wa van jou sit mooi agter die Ford (ek is nie 'n Ford ryer nie).

Sal lekker wees as jy saam gesels. So leer ons van mekaar.

Ek het ook hier geleer daar is nie so 'n ding as 'n dom vraag nie. 'n Probleem is 'n probleem en hier is baie praktiese kennis........en soms spekulasie en 'gorrel'.

Daar is darem altyd iemand wat praktiese ervaring het, en dis wat tel.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required