Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22123 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17869 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6333 |
Bostoe | 5505 |
BrianB | 5431 |
HM | 4790 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2729 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2153 |
Chris Boucher | 2015 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1875 |
Nico | 1777 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1694 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1471 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1325 |
George | 1281 |
Louvan | 1260 |
RichardJ | 1192 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 864 |
JohanMarais | 822 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 666 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Douglas Green | 578 |
Willie54 | 456 |
Platinum Member | 250 + |
1Pierre2 | 445 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 422 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 279 |
Meerkat | 271 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 199 |
BigG | 187 |
elkerlyc | 187 |
Stephan | 182 |





Hallo again
Dog ek kom groet net eers....
Mag die voorspoed jou verveel!
Lekker verrasing om jou weer hier te sien....welkom!
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Welcome back Gerrit.
Living the dream

Wees gegroet en welkom terug.
Moeg geploeg.
Welcome back Gerrit
Hey great om weer van jou te hoor. Hoop jy kamp darem nog. Ek sukkel bietjie om by dit uit te kom.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Dankie ouens, ek waardeer. Hier dog ek toe ek gaan moet loop en koes hehe.
Ja Leon, kamp nog maar nie so gereeld as wat ons sou wou nie. Sterkte daar by jou kant. Die wiel sal weer vir jou reg draai.
Mag die voorspoed jou verveel!
Lekke ou grote welkom terug
Haak daai wa kamp bly koning

Dankie ouens, ek waardeer. Hier dog ek toe ek gaan moet loop en koes hehe.
Ja Leon, kamp nog maar nie so gereeld as wat ons sou wou nie. Sterkte daar by jou kant. Die wiel sal weer vir jou reg draai.

Tans werk ek en ma sterk daaraan. Het dalk binne kort goeie nuus. Ek wil steeds as ek die dag aftree met my wa gaan toer. Die laaste 4 jaar se kampe wat ek gemis het inhaal.
Plan maak Gerrit dat ons mekaar kan raak kamp as ek reg is.
Dis tien teen een dalk weer tyd vir 'n saam trekkie. Net so om my terug keer tot kamp te vier.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

