English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 302
topics: 980
replies: 15 197
views: 4 030 061
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Hallo Almal

replies: 23
views: 376
06 Sep 2019 @ 10:09:17 am
Johan Stander
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 03 Sep 2019
Experience: 25 years
Hallo almal.
Ek het die forum nou al so 'n rukkie bestudeer en ek is mal oor die goudmyn wat hier geskep is. Hier is werklik antwoorde op amper elke vraag wat ek aan kan dink.
Ek het toevallig ook my kamp wa op hierdie einste webwerf raakgeloop.
Dit is lekker om te sien daar is nog so baie mense wat life is vir die buitelig.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 10:26:13 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 319
Joined: 28 Feb 2018

Halo johan , welcome, same reason I joined, lots of info and helpful people, same as most campers 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 10:43:29 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3665
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Welkom Johan. Geniet dit hier.

Is jy 'n see of bos kamper?

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 11:20:06 am
Johan Stander
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 03 Sep 2019
Experience: 25 years

Welkom Johan. Geniet dit hier.

Is jy 'n see of bos kamper?

Ek en my gesin is buitelig mense. Dit maak nie saak waar ons gaan nie, ons geniet elke oomblik ten volle.

Ek voel daar is plek vir beide see en bos en ek het geen spesifieke voorkeur nie.

My seun stoei vir Natal, so ons rits redelik baie rond agter sy toernooie aan. In plaas daarvan om by hotelle en B&B's in te boek vat ons eerder die kamp goed saam.

Dit maak elke toernooi ook 'n avontuur vir die hele gesin.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 11:23:42 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 752
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Welkom Johan. Hier is soveel kennis en hulp op hierdie forum.

Geniet.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 11:49:58 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Welkom Johan....kuier lekker saam op die ander drade

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 14:18:57 pm
Johan Stander
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 03 Sep 2019
Experience: 25 years

Dankie almal

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 14:49:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom op die forum. 

Geniet dit en Sterkte. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 14:59:33 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 523
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Baie welkom op die forum Johan.

Hoop ons hoor gereeld van jou.

Moeg geploeg.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 15:25:21 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Groot welkom van my ook. Baie bly  ons forum het nog n lid by gekry.  Hoop waarlik dat ons nog baie van jou gaan hoor.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 22:47:20 pm
Johan Stander
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 03 Sep 2019
Experience: 25 years

Dankie julle. Ek voel sommer klaar welkom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 23:17:02 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Johan welkom. Elke nuwe bydrae is soos goud werd. Gesels met ons

 

Lekker kamp

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 09:56:34 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2696
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Welkom en kuier lekker saam...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 11:31:21 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Hallo almal.
Ek het die forum nou al so 'n rukkie bestudeer en ek is mal oor die goudmyn wat hier geskep is. Hier is werklik antwoorde op amper elke vraag wat ek aan kan dink.
Ek het toevallig ook my kamp wa op hierdie einste webwerf raakgeloop.
Dit is lekker om te sien daar is nog so baie mense wat life is vir die buitelig.

Het n Neef wat daar naby julle bly. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 16:27:37 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Welkom hier by ons geniet dit.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
07 Sep 2019 @ 21:36:36 pm
Johan Stander
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 03 Sep 2019
Experience: 25 years

Welkom hier by ons geniet dit.

Waar presies oom?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 09:05:08 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4248
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Welkom op die forum Johan. Hierdie is so goeie bron v info dat dit net tot voordeel v ons almal is. 

Ons hoor graag v jou en fotos altyd welkom soos jy kamp en dinge sien. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 10:08:22 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4122
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Johan welcome to the forum I'm sure you will enjoy it here.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 18:52:05 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Welkom en geniet dit hier saam met ons dit is verseker so dat op die forum baie jare van kennis en ondervinding beskikbaar is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 19:24:04 pm
Johan Stander
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 03 Sep 2019
Experience: 25 years

Dankie weereens julle. Vinnige een. Hoe de donner laai mens fotos van die selfoon af?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 19:27:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie weereens julle. Vinnige een. Hoe de donner laai mens fotos van die selfoon af?

Heelbo op hierdie bladsy is n "How to video"

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 19:36:45 pm
Johan Stander
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 03 Sep 2019
Experience: 25 years

Dankie Geert

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 19:41:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het 2 Samsung fone.....my vorige een is ingewikkeld om foto's te laai.....die nuwe is baie eenvoudig....ek click net op "add a new photo" , gee n naam en click op fotos en post. Die ou foon is amper n kurses....weet nie of dit te doen het met verskillende browsers nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 19:48:13 pm
Johan Stander
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 03 Sep 2019
Experience: 25 years

Ek het reggekom dankie Geert. Lyk my die CAT foon werk soos die Samsung. Op die rekenaar laai hy baie makliker.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required