English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 526
Total Replies: 252 776
Total Views: 83 247 934
topics: 11 574
replies: 139 205
views: 39 342 249
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Haarkapper/ Haarkapsters maak oop.

replies: 14
views: 232
19 Jun 2020 @ 22:48:05 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Nog n goeie stap vorentoe  maar met sy reels. Ek wonder net hoe gaan mens nou hare sny en snor of baart trim  met n masker op. En of hulle nou om die masker se rek gaan sny.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2020 @ 11:19:38 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Darm het ek my eie gereedskap en doen die Girl dit vir my.

Skeer my baard self en net as hy my regtig pla.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2020 @ 12:45:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink baie het plan gemaak....meeste hare goed versorg wat ek sien

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2020 @ 13:51:33 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 416
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 33 years

Wifie doing it for me. I can live with the few potholes for now..smile

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2020 @ 14:16:18 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1303
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

My skoondogter is 'n haarkapster en haar salon is by hulle huis. Sy't my Sondag vertel dat sy sedert die 'lockdown' begin het (inderwaarheid vanaf Vlak 4) 'n aansienlik beter omset het as ooit voorheen. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2020 @ 14:22:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Haarkapster hier naby ons het ook nou huur opgesê. Blykbaar meer geld gemaak met die klompie gereelde kliente as wat sy baie besig was in sentrum en klomp geld aan huur moes afstaan. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2020 @ 18:29:10 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 223
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Wifie doing it for me. I can live with the few potholes for now..smile

I had a good laugh, enjoyed your comment 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2020 @ 19:02:28 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 651
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

'n Swak haarsny hou buitendien net 2 weke.

My vrou het ook maar my hare gesny.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2020 @ 19:24:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Julle sal my miskien nie glo nie, maar ek was nog nooit by n haarkapper gewees in my hele lewe nie, behalwe die 2 jaar in die weermag.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2020 @ 20:02:22 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1303
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Julle sal my miskien nie glo nie, maar ek was nog nooit by n haarkapper gewees in my hele lewe nie, behalwe die 2 jaar in die weermag.

Selfde hier. Na "army" het ek my hare vir 2 jaar laat groei en in daai tyd vir Ralie (my beter helfte) ontmoet. Sedertdien nog nooit weer 'n haarkapper besoek nie. Mamma versorg maar die oubaas se kapsel - alhoewel daar deesdae maar min van 'n kapsel is om te versorg. Die hare het min geword.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2020 @ 22:51:01 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek en my haarkapster is in ‘n verhouding. Ons slaap al lankal saam. Die bure is nie daarvan bewus dat ek saam met my haarkapster slaap nie. Ons hou dit maar stil.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 09:01:55 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Julle sal my miskien nie glo nie, maar ek was nog nooit by n haarkapper gewees in my hele lewe nie, behalwe die 2 jaar in die weermag.

Joh Geert, jy moet seker soos 'Zee Zee Top' lyk! wink(Grappie)

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 10:39:26 am
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

My grys hare en die wat uitval jaag resies maar die wat uitval loop voor met die gevolg ma het min om te sny en die haarkappers wil my nie afslag gee nie.😅

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2020 @ 17:35:19 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 397
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Het Saterdag gaan sny by my barber wat ek altyd by sny.Wat n verligting. kon dit nie meer hou nie. 

Hy het met n masker plus die plastiek screen aan my hare gesny.

Hy het na elke klient self die vloer gevee, die stoel gespuit en afgevee, en die sker en ander gereedskap dompel hy in n bak met seker alkahol of sanitiser. 

Jy moet maar jou masker afhaal anders kan hy nie sny nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2020 @ 18:06:42 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

My hare ook laat sny vandag. Masker glad nie afgehaal nie en masker se rekkie word net bietjie weggetrek. Goete word ook uit bakkie met oplossing gehaal.

Voel baie beter en jonger.😁

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za