English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 716
Total Views: 82 362 877
topics: 10 816
replies: 124 757
views: 38 850 928
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

HOWLING MOON

replies: 6
views: 196
19 Sep 2019 @ 15:11:14 pm
DANIE V T
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 06 May 2015

Goeiedag mense ek het bietjie raad nodig. Ek het n Howlingmoon Leisure Awning 3.5m by n vriend gekoop maar die 2 swart proppies op die kante van die aluminium deel het verloor. Waar sal ek so iets kan kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2019 @ 16:14:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Danie....ek dink jy gaan net regkom via n Campworld tak. Klink of daai extrusion net deur hulle gebruik word....10teen1 hulle ontwerp. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2019 @ 16:25:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Danie....ek dink jy gaan net regkom via n Campworld tak. Klink of daai extrusion net deur hulle gebruik word....10teen1 hulle ontwerp. 

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 06:34:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja dit lyk baie na 'n unieke prop of plug.

Kan jy nie een van die reghoekige tubing plastiek prope modifiseer om daar in te pas nie. Dalk as jy die prop agterstevoor om probeer insit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 09:18:26 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7803
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Builders hou dit ook aan.  Of by enige staal plek. Alle grote proppies is by hulle en probeer die plekke waar jy staal kan koop. 

Die ouens wat stoele en ligte werkies by die huis doen gebruik daai proppies.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2019 @ 21:51:46 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1519
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Campworld behoort dit aan te hou of te bestel as hulle nie het nie.

Howling Moon is in dieselfde stal as Campworld.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2019 @ 08:53:33 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1734
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Gewoonlik is daar n stamp op die alluminium extrusion wie die verdkaffer is

 Sou dit wees kontak hulle want hulle sal ook die capping supply.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required