English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 446
Total Replies: 251 963
Total Views: 83 204 544
topics: 1 156
replies: 12 178
views: 4 835 488
Jokes and everything else that makes you laugh

HOE WEET JY WANNEER IS DIT WERKLIK KOUD?

replies: 8
views: 842
26 Jun 2017 @ 07:31:02 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 648
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years
Dit is so koud hier vanoggend, toe ek geld by die kitsbank wou trek en al die nodige sleutels gedruk het, kry ek die volgende antwoord op die skerm. Jammer, rekening is gevries.
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2017 @ 08:25:21 am
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

mooi man! of......dis so koud as jy so windjie los en dis sneeuflokkies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2017 @ 10:58:38 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Dis koud,
Was amper so hier by ons Vrydag en Saterdag...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2017 @ 15:09:10 pm
Schlenter
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 09 Nov 2015
Experience: 66 years
Hier op Tshipise is dit koud wanneer Swaeltjies twee kortbroeke aantrek .
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2017 @ 15:35:27 pm
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1068
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years
Wanneer jy nie weet of jou neus loop, of nie....
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2017 @ 16:43:15 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Wanneer die Ingelsman van die more tot die aand die gasverwarmer aanhet en dit ons 'n fortuin aan gas kos!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2017 @ 16:54:12 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 62 years
Wanneer jy 'n draai in De Aar maak. Ek weet nie hoe kan 'n mens in so koue gat bly nie. Colesberg was Sondag oggend koud.
Maar een ding is verseker die Karoo bly 'n baie mooi plek.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2017 @ 18:14:46 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2179
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Hoor ek nou die dag hierdie "vries" koue in die Vrystaat het ook sy voordele.......jy hoef nie in die nag op te staan om n draaitjie te loop nie,want jy kan net moreoggend die stuk geel ys uitgooi.!!!!!!!
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2017 @ 20:26:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za