English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 490
Total Replies: 234 713
Total Views: 82 538 110
topics: 1 129
replies: 11 555
views: 4 810 133
Jokes and everything else that makes you laugh

HI-LUX

replies: 6
views: 459
07 Aug 2017 @ 16:03:55 pm
Andal
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 150
Joined: 25 Nov 2012
Experience: 6 years

Staan eendag in  Kwik-fit wag om n silencer aan Izuzu te sit toe n HI-LUX met n stof streep by deure inkom. Die eienaar is n groot ou wat pas by stof en spoed. Hy spring uit en se vir die Tegnikus "Hierdie lorrie trek kwaai na regter kant jy moet bietjie check op die voorwiele".

Ek dink toe, die Izuzu het die selfde probleem gehad en ek kan help hier.  

Ek staan op, leun so skuins teen die toonbank en maak my groot bek oop en se  ewe kordaat. "Die fout le nie by die voorwiele nie dit is die moer wat die stuurwiel vashou............."cool

Gelukkig het kwik-fit se werkers my beskerm.

 

met erkening aan SAARP.

Groetnis.

Be the person YOUR DOG thinks you are.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2017 @ 16:09:07 pm
Anonymous

Goeie een, lekker gelag.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2017 @ 17:58:03 pm
Koos Mol
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 316
Joined: 12 Jul 2014
Experience: 30 years

Sien die Hilux ou se gesig voor my.............

Lekker gelag, dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2017 @ 06:49:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het die een geniet................... puik man puik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2017 @ 12:26:37 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8382
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years
LoL
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2017 @ 13:26:44 pm
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 701
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Die Lexus het ook konstant na links getrek, kon `n petrol pomp nie mis met die sleepwa.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2017 @ 08:14:40 am
kamp lekker
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 68
Joined: 16 Dec 2013
Experience: 25 years

My Hilux het dieselfde probleem.L.O.L.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required