English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 303
Total Replies: 230 586
Total Views: 82 406 343
topics: 104
replies: 3 767
views: 1 211 453
In this section we discuss caravan & camping clubs.

HETTA SE LUCKEY R5 DRAW VOLGENDE SAAMTREK

replies: 7
views: 7107
25 Mar 2012 @ 22:17:53 pm
johan
Bronze Member
33% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 15 Feb 2012

Na eiland stel ek die volgende datums voor nl 22Sept - 24Sept 2012. 24Sept Vakansie dag. Stel die volgende oorde voor  

DUBE naby Brits of een vd prke by Pilansberg,of EDENPARK,TEMPEL hier in die noorde Oop vir bespreking met afsny datum einde Julie asb. 

 

 

 

Grorte uit die noorde.Cool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2012 @ 07:30:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14144
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Johan ek is Game vir enige iets maar baie mense kamp nie so baie soos ek en jy nie. My voorstel is dat julle dalk die reelings oorneem by Willem vir die Winterkamp in Augustus of dan een reel ongeveer 3-5 maande  daarna.

Dis my vvoorstel gooi maar die klippe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2012 @ 08:02:20 am
Johan/Marthie
Silver Member
33% Profile Strength
Posts: 98
Joined: 20 Oct 2011

Naweek van 24 Sept is reg vir ons.

November is eksamentyd vir die kinders en Desember het almal gewoonlik klaar planne.

Die oord waarop besluit gaan word maak regtig nie saak vir ons nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2012 @ 20:25:28 pm
Hendrik
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 04 Nov 2011
Experience: 32 years

Hi Johan, die Nortje's is in. Die naweek pas ons en enige van die genoemde oorde sal werk(Dube natuurlik die naate aan die huis)

Groete

Hendrik

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2012 @ 07:29:01 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5610
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Jammer maar daai naweek van die 24 September is ons reeds geboek met QVC punte by Ngwenya Lodge vir die hele week.

w

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2012 @ 14:51:25 pm
johan
Bronze Member
33% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 15 Feb 2012

wILLEM MY DOL SE SY SAL JOU NOOIT WEER VERTROU Foot in mouthNIE.ONS GAAN JULIE OOK NA NGWENYA LONGE TOE.SAL MAAR NOG KYK HOE VORDER DIE BALANGSTELING EN SAL DAN DIE NODIGE REELINGS TREF. O JA DIE R5 IS TE MIN.

 

 

 

WAG OM TE HOOR VAN JULLE ANDER GROETE UIT DIE NOORDE.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2012 @ 16:09:56 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5610
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Johan,

Nou hoekom so ?  "wILLEM MY DOL SE SY SAL JOU NOOIT WEER VERTROU Foot in mouthNIE"

Ek het dan nik gedoen nie "LMGA"

w

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2012 @ 11:14:49 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5610
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

As julle eers na 2013 kyk, hier is die kalender wat ek gebruik.

It's just better to see the whole year on one screen to do your year planning.

w

w

w

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required