English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 446
Total Replies: 251 983
Total Views: 83 205 655
topics: 992
replies: 14 068
views: 3 256 120
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

HDTv antenna

replies: 2
views: 188
28 Apr 2020 @ 08:32:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Is daar van julle wat hierdie antenna gebruik? Werk dit?

https://eunou.com/products/hdtv-free-cable-antenna-with-signal-booster

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 10:12:29 am
KD
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 17 Oct 2019

This is a glorified bunny ears. It will need to work with a Smart TV or a decoder. The programs you will receive will be similar to the Openview offering. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2020 @ 11:08:55 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3429
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Die bewerings klink vir my bietjie optimisties.  Ek twyfel of die apparaatjie regtig satellietseine effektief of selfs enigsins sal kan opvang.  Dit wek blykbaar soos hierbo genoem, saammet 'n antenna of skottel.  In die geval van 'n skottel het jy nie 'n verstrerker nodig nie. Ek het al 'n versterkte antenna gebruik- van die tipe met 'n ronde skerm plus twee teleskopiese lugdrade.  Dit was ook maar so-so effektief.  As die sein baie swak is, werk dit ook maar nie te waffers nie, maar dit kan darem 'n beeld gee, hoe swak ookal. Die bewering dat dit gedurig kanale soek klink miskeidend. 'n Skottel kos maar ongeveer dubbel die apparaatjie se prys en dan is jy seker van ontvangs. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za