English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 987
Total Replies: 243 361
Total Views: 82 948 224
topics: 191
replies: 3 036
views: 74 007
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Gypsy Regal 2001 Caravan. Increase the ride hight by +-100mm.

replies: 19
views: 313
03 Nov 2019 @ 11:14:28 am
Gena 1
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 03 Nov 2019

I have got a Gypsy Regal 2001 caravan. I want to increase the ride height by +-100mm.Firstly is it possible and if it is how do I do that. I have installed movers and they are behind the wheels and if you travel over a speed humps it tends to scrape. Any advice how to get this done?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 11:42:11 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4781
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Welkom hier Eugene.

Kan jy dalk aandui watter mover jy aangebring het want dit blyk nie 'n algemene probleem te wees nie.

Om 50mm te lig is redelik algemeen en baie van ons het dit gedoen. Om wel 100mm te lig is volgens my nie juis 'n lae risiko modifikasie nie. Dit kan ook heelwat moeiliker wees om sulke lang boute in te kry tussen die vloer en die onderstel want die boute moet so ingesit word dat die moer aan die grond kant is sodat as die moer sou uitdraai dat die bout steeds in posisie bly.

Dit kan ook maak dat die tent nie so mooi styf trek soos voorheen nie.

Ek neem aan jy het nie die modulere onderstel soos op hierdie foto wat ek "geleen" het by 'n vorige plasing van Leon maar die ouer tipe onderstel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 12:10:53 pm
Gena 1
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 03 Nov 2019

More Danie. dankie vir die verwelkoming.

Ek het die mover op die internet gekoop en self geinstalleer so +- jaar gelede en dit werk baie lekker.

Ek verstaan dat Campworld Discovery naby Pierre van Ryneveld installer dieselfde stelsel. Jammer kan nou nie onthou wat die naam is nie.

Ek het gevra vir +- 100mm maar 50mm sal 100% verbetering wees.

Om jou vraag oor die modulere onderstel te antwoord, nee ek dink my karavaan is dalk te oud.

Kan jy vir my se of ek die 50mm om my onderstel sal kan doen en hoe doen ek dit?

Ek het nou nie n foto van my karavaan nie maar ek is seker met jou ondervinding sal jy presies weet hoe hy lyk. Hoor graag van jou. Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 14:01:29 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4781
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Eugene ek het myne self gedoen en jy kan die spacers bestel v d Oos Rand af en gekoerier vir seker omtrent R300. Hulle kos amper 3 maal soveel by woonwa plekke.

Wat ek wel weet die Gypsey is moeiliker om die langer boute in te kry. Ek weet nie of ek dalk net na 'n nuwer model Gypsey gekyk het nie. My Sprite is omtrent net so oud soos jou Gypsey en dalk kan ons fotos uitruil om vas te stel of hulle dieselfde is. Myne kan mens binne 2 ure insit.

Jy kan my kontak by woonwaled   dan gmail gevolg deur .com as jy dalk wil kyk op my wa. Ek is woonagtig in Centurion.

So lyk my wa se as met spacer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 14:16:03 pm
Gena 1
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 03 Nov 2019

Danie ek al gaan kyk maar soos jy se lyk dit op die oog af nes my wa sin. Ek sal n foto neem en stuur. Sal jou mail en dalk n afspraak maak om te kom kyk as dit reg is met jou.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 19:34:21 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4781
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Alles reg Eugene. Ek kan dan probeer uitwys waar ek dink die Gypsey moeiliker is maar ander op die forum het dit ook op Gypsey gedoen sonder baie sukkel. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 20:16:23 pm
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 260
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 29 years

Eugene, I installed the spacers on my 1989 Gypsey 3 because I required the additional clearance to replace the 13" with 14" wheels. The modification is quite easy. To fit the spacer, you require longer high tensile steel bolts and I replaced the nyloc nuts as well.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 07:38:17 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1385
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

I think I still have a pair of 50mm thick walled square tube spacers that I was going to use.

Someone 'donated' solid steel square bar and I used those instead.

You must use at least 8.8 grade bolts. Don't forget your tow ball will probably have to be raised a bit as well.

It was a very simple job that I did by myself with the help of a couple of jacks & stands.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 07:41:19 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1385
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

In fact, come to think of it, spacers were installed when I had the van Nomad converted, so I must have about 100mm of lift. I needed to lift a bit more as I had 15" wheels put on.

 

By the way, welcome to the forum.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 08:02:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

I have got a Gypsy Regal 2001 caravan. I want to increase the ride height by +-100mm.Firstly is it possible and if it is how do I do that. I have installed movers and they are behind the wheels and if you travel over a speed humps it tends to scrape. Any advice how to get this done?

Hi Eugene.  Welkom hier op die forum.  Ek sien Danie het jou mooi gehelp veral deur die foto te plaas.

Wil net noem dat die lig van die onderstel dalk nodig is omdat die onderstel se "Alko" rubbers oor die jare heen verweer het.

Dit maak dat die wiel ook baie diep in die wielboog loop.  Ek sou dan eerder kyk om daai rubbers te laat vervang by Alko.  Iemand hier op die forum het dit laat doen en was tevrede met die resultaat as ook die kostes daaraan verbonde.

Kyk maar eers of dit nie dalk die oorsaak van jou te lae karavaan is nie.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 09:18:06 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15627
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hi Eugene.  Welkom hier op die forum.  Ek sien Danie het jou mooi gehelp veral deur die foto te plaas.

Wil net noem dat die lig van die onderstel dalk nodig is omdat die onderstel se "Alko" rubbers oor die jare heen verweer het.

Dit maak dat die wiel ook baie diep in die wielboog loop.  Ek sou dan eerder kyk om daai rubbers te laat vervang by Alko.  Iemand hier op die forum het dit laat doen en was tevrede met die resultaat as ook die kostes daaraan verbonde.

Kyk maar eers of dit nie dalk die oorsaak van jou te lae karavaan is nie.

 

My broer het onlangs dié probleem op sy Penta gehad. Heel moontlik dat jy dit ook het omdat ek nog nooit gehoor het van movers wat skraap oor speedhumps nie.....

Meet die afstand vanaf grond tot bokant van wheelarch en vergelyk dit met ander

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 11:14:11 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 876
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Die hoogte gaan ook impak he op die tent aangesien die tent se "grondseil/flap" nou nie meer plat op die grond gaan wees nie.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 12:55:05 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Stem saam Hennie. As die wa te veel gelig word sal jy moet aandag gee aan die lengte van die  draft skirt ook.

Dit is reeds moeilik om van hulle deeglik vas te kap.  Wat nog as die plastiek te kort is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 15:36:03 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4781
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek dink 'n praktiese punt is as die arm v d as nog na die grond se kant toe wys as die wa gelaai is dan is die as nog nie te pap nie. Sodra dit op 'n punt kom waar dit || met die grond is dan is dit pap.

Deur die afstand v d grond af tot aan die bopunt v d ARCH te meet moet mens seker maak jy vergelyk met 'n wa wat nie net dieselfde band size gebruik maar ook dieselfde bande aangesien nie alle bv 175/80x13/14 dieselfde omtrek het nie.

Ek kan net noem na ek op 'n kol gaan kyk het waar die wiel in die "ARCH" sit het ek gevind meeste waens het mens maar sowat 20mm speling voor die bokant v d band gelyk is met die "ARCH". Pasop net want in die ARCH kan daar lang boute se skroefdraad uitsteek. Ek het myne kort gesny sodat die skroefdraad net so 6mm verby die moer uitsteek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 17:22:28 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek dink 'n praktiese punt is as die arm v d as nog na die grond se kant toe wys as die wa gelaai is dan is die as nog nie te pap nie. Sodra dit op 'n punt kom waar dit || met die grond is dan is dit pap.

Deur die afstand v d grond af tot aan die bopunt v d ARCH te meet moet mens seker maak jy vergelyk met 'n wa wat nie net dieselfde band size gebruik maar ook dieselfde bande aangesien nie alle bv 175/80x13/14 dieselfde omtrek het nie.

Ek kan net noem na ek op 'n kol gaan kyk het waar die wiel in die "ARCH" sit het ek gevind meeste waens het mens maar sowat 20mm speling voor die bokant v d band gelyk is met die "ARCH". Pasop net want in die ARCH kan daar lang boute se skroefdraad uitsteek. Ek het myne kort gesny sodat die skroefdraad net so 6mm verby die moer uitsteek.

Mens moet maar vir jouself besluit wanneer is hy pap en wanneer nie.  Arm ewewydig met grond is dalk n maatstaf vir een persoon.  Dalk teveel vir n ander

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 20:47:36 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4781
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Leon ja mens se maatstaf verskil. Ek het die maatstaf gekry by iemand wat al 30jr woonwaens regmaak so dalk is sy siening meer werd as my persoonlike siening. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 05:56:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Mens moet ook dalk so daarna kyk, 'n lig van omtrent 50mm by die as het 'n redelike hoogte verskil as jy inagneem dat die wa "pivot" bokant die as.

So daar behoort 'n redelike verskil te wees by die voor en agter kant van die wa as die onderstel net bv 50mm gelig word.  Dis nou soos wat die wa oor 'n hobbel in die pad sal ry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 10:34:52 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 876
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

My skoonseun het sy Sprite Strata'n  50mm spacer ingesit, en dit het 'n groot verskil gemaak.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2019 @ 18:01:26 pm
Gena 1
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 03 Nov 2019

Middag Almal 

Baie dankie vir almal se inligting waardeer baie.

Ek stem saam met Leon ek moet dalk hoor wat dit sal kos om die as te vrvang of om die rubber te vervang. kan dalk dit ten di versekering eis.

Maar indien ek die spacer wil insit het ek n klein uitdagingtjie.

Doe boud moet nou mos langer word en ek het nie baie spasie bo die "Lipchannel" van die ondestel nie. Hoe gaan ek die boud inkry van bo af met omtrend geen spasie nie, het gedink om die boud van onder deur te druk en met n nylon moere vas te trek. Wat dink julle?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2019 @ 18:38:43 pm
Gena 1
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 03 Nov 2019

Hi Leon

Kan jy bevestig of Alko my bestaande as kan regmaak (Refurbish) deur die rubber te vervang? Dit behoort goedkoper te wees as om die as te vervang. Ek soek op die internet of Alko dit adverteer maar kry niks nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First