English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 767
Total Replies: 269 359
Total Views: 83 846 698
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 114

Gypsey or Jurgens

replies: 12
views: 325
12 May, 2019 @ 18:59:53 pm
Cloete
New Member
70% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 06 Apr, 2018
Experience: 22 years

Hi i need some help. Im looking at a 2006 Regal and 2007 Fleetline. Which would be the one with more space? Bigger bed?  Both of them are a distance away so need some help please before i go and have a look. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May, 2019 @ 19:22:44 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep, 2013
Experience: 42 years

Hi Dirk. Regtig n moeilike een. Ek sou eerstens kyk tussen die twee watter een is die beste op gepas

Dan sal ek kyk na spasie, kaste ens. Ek dink die bed is die belangrikste. As jy lekker slaap gaan jy lekker kamp. Dan n probleem wat my met elke kamp pla op my 2016 Fleetline is dat ek sukkel om om my bed te beweeg, klere te pak en uit te haal. Vra altyd vroutjie om my goed uit te kry. Al lus gevoel en verkoop my karavaan en kry iets anders. Maar hoe se hulle, elle huis het dy kruis.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May, 2019 @ 06:06:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Die Fleetline is effe brieer as die Gypsey.  Dit lei tot daai bietjie meer spasie binne.  Kan dan wees dat die bed op die Fleetline dalk ook brieer is maar mens sal maar moet meet. Ek weet hy is brieer as 'n bed in 'n Sprite karavaan.

Die nuwer model 2007 sal met later verkoop sorg vir beter verkoop prys maar dan moet jy die kondisie van die wa ook in ag neem.  So ek stem saam met Bak oor om eers na dit te kyk en indien die kondisie baie dieselfde is dalk vir die 2007 model te gaan.

As ek reg onthou is die uitleg binne redelik naby aanmekaar.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May, 2019 @ 06:27:10 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

As spasie binne belangrik is, sou ek voorstel om liewer bietjie langer te soek en dan uit te kyk vir iets soos n Penta 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May, 2019 @ 06:29:25 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Welkom op die forum. 

Hoop jy kry waar a jy soek. 

Sterkte 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May, 2019 @ 15:01:48 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Welkom op die forum.

Ek sou voorstel gaan na a woonwa handelaar wat beide sulke modele het en verglyk met kyk en voel. Dit sal help as beide by die selfde handelaar beskikbaar is.

Die Jurgens modele is binne en buite breer as die ander CI modele en meer "lueks". En swaarder! Besluit watter een vir jou werk en dan soek n' offer wat jou pas en wat in die regte kondiesie is.

Groete,
Paul
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May, 2019 @ 16:59:49 pm
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Ons het 'n Fleetline, MET een van daai Bamboo-matrasse. Dit veroorsaak dat daar baie mins spasie is tussen die hoeke van die voet-ent van die matras en die sy-kassies. Dis egter 'n ongelooflike matras en ek slaap n klip uit 'n bos.  Ek gee nie om om bietjie verby te skuifel nie, dit gebeur mos nie baie nie, en ek klim mos ook maklik op die bed van die voet-ent se kant af. Ek is heeltemal tevrede met die spasie in die res van die karavaan, daar is natuurlik heeltemal te veel kaste vir ons goed. 

You'll never never know if you never never go
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May, 2019 @ 07:07:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Welkom op die forum.

Ek sou voorstel gaan na a woonwa handelaar wat beide sulke modele het en verglyk met kyk en voel. Dit sal help as beide by die selfde handelaar beskikbaar is.

Die Jurgens modele is binne en buite breer as die ander CI modele en meer "lueks". En swaarder! Besluit watter een vir jou werk en dan soek n' offer wat jou pas en wat in die regte kondiesie is.

Dit is die beste raad ooit.  Jy behoort van die modelle by 'n handelaar te sien kan kry. Indien nie, gaan kamp met 'n tent en soek hulle in 'n oord. Die eienaar van so wa sal met graagte jou die in's and outs van so wa wys.

Baie belangrik is geniet die soektog na julle droom wa. Want die soeke bykans net so lekker as om met een te gaan kamp.

 

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May, 2019 @ 10:24:59 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

O ja Leon. Die kamp en kyk en praat werk ook. Maar die eienaar is gewoonelik "biased" en promote sy keuse. Maar neem maar sy raad met n' knipie sout. My Exclusive is die beste woonwa nog ooit.....en my Penta was ook wink

Die selfde met raad oor die beste aircon en movers. Kry so veel moontelik opinies en trek dan jou eie gevolgtreking.

Dirk, Geniet die soek. Dit is groot pret.

Groete,
Paul
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May, 2019 @ 07:03:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Paul elke ou verkoop sy eie wa as iemand daar oor uitvra.  Mens moet maar al die positiewe teen mekaar op meet.

Ek self is van opinie dat daar nie 'n beter familie karavaan as 'n Penta is nie. En niks wat jy van ander karavane sê sal my opinie verander nie.

Maar as dit kom by my Maia is daar net een karavaan wat by hom kers vas hou...............

 

 

'n ANDER SENSATION MAIA! ! ! ! ! ! .....................coolwink

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May, 2019 @ 07:04:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Dirk jy moet maar laat weet wat het julle besluit.

'n Foto of wat as julle die wa gaan haal is ook great.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May, 2019 @ 07:24:50 am
Cloete
New Member
70% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 06 Apr, 2018
Experience: 22 years

More

 

Baie dankie vir al die raad en aanbevelings.

Ek wou nog altyd n Penta gekoop het hy is ongelukkig net n bietjie bo my vuurmaak plek om die stadium. Mens kan sien dit is n gewilde karavaan as jy sy prys vergelyk met die ander in sy klas. Ek het vir 8 jaar n 1994 Caravette 6B gehad wat ek baie geniet het maar dit was tyd vir opgradeer.

Ek staan op hierdie stadium na die Regal se kant toe en daar is twee beskikbaar wat albei in baie goeie kondisie is. Ek gaan volgende naweek na hulle kyk en hopelik regkom met een van hulle.

Leon glo my ek sal nie omgee om een van daai Sensations te besit nie maar ek sal n bank of twee moet beroof!!!

Weereens dankie vir almal se insette sal julle ophoogte hou van my besluit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May, 2019 @ 08:36:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

More

 

Baie dankie vir al die raad en aanbevelings.

Ek wou nog altyd n Penta gekoop het hy is ongelukkig net n bietjie bo my vuurmaak plek om die stadium. Mens kan sien dit is n gewilde karavaan as jy sy prys vergelyk met die ander in sy klas. Ek het vir 8 jaar n 1994 Caravette 6B gehad wat ek baie geniet het maar dit was tyd vir opgradeer.

Ek staan op hierdie stadium na die Regal se kant toe en daar is twee beskikbaar wat albei in baie goeie kondisie is. Ek gaan volgende naweek na hulle kyk en hopelik regkom met een van hulle.

Leon glo my ek sal nie omgee om een van daai Sensations te besit nie maar ek sal n bank of twee moet beroof!!!

Weereens dankie vir almal se insette sal julle ophoogte hou van my besluit.

Ons is vreeslik nuuskierig oor hoe die wa lyk as jy koop. So onthou die pic's.

Dan is dit nie nodig vir die bank roof ding nie. .......Ha ha ha ha

Ek self het maar gekoop en verkoop en so met die jare by die Sensation uitgekom.  Mense kry dalk die indruk jy het geld as jy sekere goed besit maar daar is ander (Ook eerlike Maniere) om by 'n doel uit te kom. Dit vat net bietjie tyd.

Hoop jy kry die wa wat jy soek sommer gou gou! ! ! !

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required