English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 121
Total Replies: 260 755
Total Views: 83 514 775
topics: 343
replies: 4 974
views: 126 926
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Gypsey Sapphire 2002 / REGAL agterligte

replies: 5
views: 151
17 Nov 2019 @ 23:02:37 pm
Malan
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 26 Apr 2007
Experience: 29 years

Ek het gevind dat die klips wat die gloeilampe binne die agterligte van my Karavaan so verbros het oor tyd dat dit probleme gee.

Ek sal graag die Gloeilamphouers of dan die hele lig wil vervang. Weet iemand waar hierdie ligte beskikbaar is anders as om in tevoer vanaf Europa.

 

Die onderdeelnommer is n JOKON E1-767 BBSN562

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 06:43:23 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18257
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Goeie ding dat jy die part nommer het. Weet jy of die lig op n gewone kar ook gebruik word of is hy uitsluitlik vervaardig vir karavaan?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 06:43:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16559
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Daar is redelik min ligte van die wat u soek op die rakke.

Ek sou aanraai om Benoni of Brits karavane te skakel.  As iemand voorraad gaan hê sal dit een van hulle wees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 06:49:59 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5887
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 34 years

Daniel, vervang die binne met LED's.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2021 @ 14:25:59 pm
Lion FS
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 27 Feb 2021
Experience: 21 years

Goeie dag, het jy toe reg gekom met die ligte? As jy het, waar? Ek kort 'n agter lig cover vir my Regal 2006. Die handelaars vra R 1800.00 vir 'n komplete lig.

Groete

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2021 @ 13:27:26 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 643
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 32 years

Ek het ‘n 2011 Gypsey Regal waarvan die linkerlig probleme gegee het dat die bulb nie meer op sy plek gebly het nie. Ek het die gedeelte (van plastiek) uitgehaal / uitgevyl en ek het ‘n ou bulb houer wat van plaat gemaak is daarin gemaak pas en met Pratley gom vasgeplak. Na ‘n paar jaar nog nie weer probleme gehad nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za