English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 307
Total Replies: 215 698
Total Views: 81 767 018
topics: 10 401
replies: 117 244
views: 38 583 923
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Gypsey Raven Matras / mattress

replies: 4
views: 75
14 Apr 2019 @ 14:54:40 pm
L&M
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 29 Apr 2017
Experience: 30 years

geagte kampvriende

:-)

 

hoe groot is 'n gypsey raven (1999) se matras ?

 

dankie!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 07:49:23 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1105
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Ek het nie vir jou die presiese mates nie, maar ons het n standaard eiland bed matras gebruik en dit het perfek gepas. Dit was n Bamboo matras wat ek by Kennis Karavane gekoop het te Krugersdorp. Ons het ook n die Raven 1999 model gehad met die eiland bed.

AMAZING
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 08:01:00 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11907
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Mens moet maar bietjie ondersoek doen maar ek dink nie die bed se breedte in 'n Penta of Classique is die selfde as die in 'n Gypsey en Sprite nie.

Sal interresant wees om te sien of daar 'n verskil is en met hoeveel dit verskil.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 08:21:38 am
L&M
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 29 Apr 2017
Experience: 30 years

Sal info deel soos ek dit kry.

Ek het via ander bron gesien dit is 197cm x 128cm.

'n dubbelbed is 188cm x 137cm

hier (https://www.caravanparks.com/52.Gypsey-2003-2006-Caravan-Specs-Gypsey.htm?nbsGroupID=10&nbsGroupID=10&nbsCatID=10&nbsGroupID=10&nbsCatID=10&nbsEntryID=185#entryresultbox185) is die nuwer model se details;  orals is dit 'double bed' ...

L

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 08:49:23 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1105
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Ek het dieselfde matras wat in Raven was in die Fleetline gesit. Hy pas 100%. Mag dalk wees dat groter modelle vanaf Penta se bed verskil. Het specs nagegaan en vanaf Penta dui hulle slegs eiland bed aan met geen grootte. Fleetline dui hulle dubbelbed aan.

AMAZING
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First