English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 767
Total Replies: 269 365
Total Views: 83 847 044
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 120

Gypsey Add-a-Room

replies: 11
views: 7988
04 Aug, 2013 @ 08:55:56 am
AREA
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 17 Jul, 2013
Experience: 37 years
We have a khaki Gypsey add-a-room in perfect condition with original selection of poles, but require a Jurgens (Africa theme)add-a-room. Willing to do swop or trade with cash adjustment as necessary.
Life can be difficult, but when you are stupid, it is even more difficult (John Wayne)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug, 2013 @ 08:19:23 am
Francois
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 05 Mar, 2012
Im looking for the light green and grey add a room for a 1993 Caravette 6B. Based in Pretoria, can arrange collection anywhere. Francois 08 two 800 eight 74 one
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar, 2014 @ 21:51:43 pm
Fisheagle
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 22
Joined: 30 Jul, 2013
Experience: 10 years
Hi, we are looking for a gypsey regal add a room. Is this one still available? Thanks
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun, 2015 @ 13:33:57 pm
AREA
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 17 Jul, 2013
Experience: 37 years

Sorry guys. This item is gone - done and dusted.

Life can be difficult, but when you are stupid, it is even more difficult (John Wayne)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul, 2015 @ 15:16:39 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 238
Joined: 16 Sep, 2014
Experience: 12 years
Goeie dag mense, ek is opsoek na n tent vir n Gepsey 1983 caravette 5.
Die een is bietjie klaar en kort n paar seile, dit is n "cabana s" tent ek wil dit vervang met n nuwer tent.
Kan iemand my in regte mense wys asseblief en dankie.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul, 2015 @ 18:42:20 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years
Hoor bietjie by Comet karavane?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul, 2015 @ 20:17:16 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 238
Joined: 16 Sep, 2014
Experience: 12 years
Dankie ek sal in Newcastle probeer na ek Comet probeer het.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul, 2015 @ 20:46:37 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years
Jakkels...net vir interesantheid...hoe sleep die Mahindra?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug, 2015 @ 06:47:38 am
hermanus
Silver Member
29% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 14 Aug, 2012
k Sleep al vir ses jaar Regal met 2,6 Mahindra Scorpio SUV en is baie tevrede met die sleep kombinasie. Dis my tweede Mahindra en sal weer een aanskaf sodra nodig.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug, 2015 @ 09:00:25 am
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 238
Joined: 16 Sep, 2014
Experience: 12 years
Nee manne die wa loop op n kort distansie baie mooi agter die bakkie (Mahindra DC Turbo Diesel) my volgende trip is 'n toets af Graaf Reinette toe vir 'n begrafnis diens.
Ek soek alternatiewe roete af van Colesberg af behalwe Middelburg kaap, ek wil graag Richmond oor Murrysburg gaan nog nie daai wereld gesien nie.
Ek soek inligting vir daai wereld mense. Ek sal dit werklik baie waardeur dankie.
Pad toestande en so voorts asseblief en dankie.

Ek het dit aan gevra onder pad toestande ook.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug, 2017 @ 22:39:37 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 238
Joined: 16 Sep, 2014
Experience: 12 years

Ja dit is nou 2017 en die Mahindra Bolero DC 2.5 loop nou lekker na 30000 kmen is lig op sous.

Ons het verlede jaar met N2 van Durban tot innie Kaap gery en wat 'n verrassing was dit nie, die bakkie het bietjie warm geword in daai hitte golf en verder het dit net goed gegaan.

Die hele trip kos, bly plek en diesel het ons om en by R1400.00 gekos oor vyf dae.

Die bakkie het geen vrag gehad nie net ons klere en bietjie padkos en ja die bakkie was nog nie heeltemaal ingeloop nie en ons kon nie kla nie net so nou en dan by vulstasies uitgeklim om bene te rek na toilet toe en winkels vir drink goed, ons is namiddag deur en nag deur die  Transkei gegaan oorgeslaap/sit by Keimond vulstasie.

Die bakkie het lekker gery tot innie Kaap en terug op die N1 tot in KZN uit en tuis. 

Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct, 2020 @ 21:28:47 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 238
Joined: 16 Sep, 2014
Experience: 12 years

Nee wat die Vagabond Drifter hardloop soos 'n droom agter die bakkie, ek moes die Vagabond op vat om die deure te herdoen laaste week en vandag gaan haal en ja ma het 12 ure nagskof gewerk en ek het voet ingesit en op 'n paar plekke en so 115 km/u gery en nee wat Vagabond Drifter het agter my gebly sonder enige probleme.

Plan is om op grond pad te toets nog maar dit sal kom.

 

Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required