English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 645
Total Replies: 236 944
Total Views: 82 693 384
topics: 142
replies: 2 269
views: 337 605

Ground Sail

replies: 7
views: 254
11 Nov 2019 @ 13:16:46 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 28 Feb 2018

My ground sail is the ordinary car park sail (shading cloath)of 60% (that's 60% waterproof), you also get a 40%, 80% and 100%, now compared to the high comercial ground sail, its the same penetration value, but it is banned by some caravan sites, and compared to my tent that's 100% blocking and will leave a yellow spot after 4 days, its a bit confusing the banning of the ground cover made out of shade cloath , just make sure it moves with the tent as required and it should be fine

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 15:34:43 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek hou maar by die standaard.

Geel kolle op gras vat lank omte herstel en kos baie geld om dit reg te kry.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 16:09:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Put it on your wish list for Xmas 🙂

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 17:02:02 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Die gewone skadunet is te plat daarom kan die gras nie asemhaal nie.

Gebruik ook maar die regte grondseil.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 08:32:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja dis eintlik 'n grond net eerder as 'n seil.  Met ons lang kampe by Balito het die gras so 150mm deur die grond net in die tent gegroei.

Ek het somtyds die kant seile opgelig en kamp goed verwyder dan het Dolphin se mense die gras met die gras snyer in my tent gesny. Grond seil was mooi vas gekap so daar was min risiko gewees.

Die gras herstel verseker vinniger na jou kamp as jy die tipe grond nette gebruik.

Soliede skadu net werk goed op staanplekke waar daar net sand en klippies is.  Soos die mense by die eiland in die winter maande.  Sommige het sommer die hele stand met skadunet bedek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 09:16:27 am
Player
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 34
Joined: 11 Oct 2019
Experience: 9 years

Die voordeel van ń skadunet grondseil bo ń soliede gronseil is dat as jy by die see kamp gaan die sand wat jy in die tent in trap deur die grondseil, waar by ń soliede grondseil lê die sand bo op did seil en moet jy elke dag die tent uit vee, selfde as jy parkensons het en jou water, koeldrank of jou whiskey mors, dan moet jy droog maak

Slegs uit genade.
Tot alles instaat deur Hom wat my krag gee
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 09:22:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die voordeel van ń skadunet grondseil bo ń soliede gronseil is dat as jy by die see kamp gaan die sand wat jy in die tent in trap deur die grondseil, waar by ń soliede grondseil lê die sand bo op did seil en moet jy elke dag die tent uit vee, selfde as jy parkensons het en jou water, koeldrank of jou whiskey mors, dan moet jy droog maak

Ha ha ha ........... ja daar is 'n nuwe seil wat help dat die sand deur die seil terug gaan maar my opinie dit werk net as die seil op 'n manier gelig word.  Die nuwe seil se gaatjies is so klein jy kannie iets in hom haak om op te lig sodat die sand kan deur van nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 17:04:32 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Die voordeel van ń skadunet grondseil bo ń soliede gronseil is dat as jy by die see kamp gaan die sand wat jy in die tent in trap deur die grondseil, waar by ń soliede grondseil lê die sand bo op did seil en moet jy elke dag die tent uit vee, selfde as jy parkensons het en jou water, koeldrank of jou whiskey mors, dan moet jy droog maak

.....lol

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required