English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 503
Total Replies: 234 912
Total Views: 82 549 760
topics: 144
replies: 2 213
views: 51 990
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Groter as: wat is die kanse?

replies: 17
views: 414
28 May 2019 @ 16:46:43 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1633
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Met die aankoop van my 2017 Penta KC ombouing, het ek onder andere die 1,4t as vervang met 'n 1,8t as en 15" wiele.

Met die afhaal van die as om die 'brackets' aan te sweis om die wa met 55mm te lig, sien ek die volgende op 'n plaatjie op die as:

Gedruk op die plaatjie staan daar 2400kg

Net onder dit is ingepons 1800kg

'N vriend bevestig dat as hy na die as kyk, is dit 2,4ton. Hy ken die goed. Hy reken dit gebeur dat daar net spesifieke aste beskikbaar is en daarom die pons vir registrasie op die id plaatjie van die as.

Ek het die wa geregistreer op 1,8ton en weet dit is my wa se BVM.

Wat is die kanse dat so-iets gebeur?

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 17:43:32 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

In die tyd toe jou wa gebou is was daar dalk net daai aste beskikbaar.  Dit het al gebeur dat vervaardiger weens beskikbaarheid 'n hoer klas onder deel gebruik weens beskikbaarheid.  Dit slegs as "form, fit and function" gehandhaaf kan word.   Jy moet ook onthou dat jou Penta KC deel is van 'n limited reeks en kon die hoer as klassifikasie dalk deel wees daarvan.

Jy sal slegs dit weet as jy ander KC modele van nader beskou.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 20:50:02 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1633
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

In die tyd toe jou wa gebou is was daar dalk net daai aste beskikbaar.  Dit het al gebeur dat vervaardiger weens beskikbaarheid 'n hoer klas onder deel gebruik weens beskikbaarheid.  Dit slegs as "form, fit and function" gehandhaaf kan word.   Jy moet ook onthou dat jou Penta KC deel is van 'n limited reeks en kon die hoer as klassifikasie dalk deel wees daarvan.

Jy sal slegs dit weet as jy ander KC modele van nader beskou.

Leon

Hierdie was nie die oorspronklike as nie. Díe was 1,4ton. Ek het gevra dat 'n 1,8ton as ingesit word.

Dit is met die vervanging dat die proter as ingesit is. 

Hoeookal sy, mijn vrouw wou weet hoekom ons dan nie meer in die wa kan laai as dit 2,4ton kan dra nie.........

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 01:16:35 am
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2048
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Daar is n moontlikheid dat daar nie vooraad op jou 1.8 as was toe kry jy n 2.4 as. Bang dat jy gaan kla dat 2.4 as te gewigtig is punch wie ook al die ding met 1.8 om die klient te flous. Net n moontlikheid ek noem dit omdat ek dit al in praktyd gesien het.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 06:42:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Leon

Hierdie was nie die oorspronklike as nie. Díe was 1,4ton. Ek het gevra dat 'n 1,8ton as ingesit word.

Dit is met die vervanging dat die proter as ingesit is. 

Hoeookal sy, mijn vrouw wou weet hoekom ons dan nie meer in die wa kan laai as dit 2,4ton kan dra nie.........

Ek verstaan wat jy bedoel en presies dit wat ek verduidelik het is ook moontlik by die verskaffer van aste.  Toe daar nie 1,8 ton as voorraad is nie het hulle net die grooter een verskaf as 'n 1,8 ton.

Uitgangs punt is steeds, "Form, Fit and Function" en as niemand te na gekom word daardeur nie "why not".

Wel jy moes stil gebly het oor dit want Ma kan nou pak net wat sy wil.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 08:56:51 am
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2048
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Proffie wat jy ook sal agterkom is dat die 2.4 as meer stamperig gaan wees en mag moontlik vinniger wear en tear op jou kaste se deure, onderande sit. Afhangende hoe swaar jy laai natuurlik. As jy as n norm swaar laai, geen probleem net as jy leeg ry. Dan weer sal daardie as se leeftyd tot in lengte van dae wees as dit by sagging kom.

Ek is nou onder korreksie. Ek vermoed die lisensie gelde op n 2.4 as is duurder. Goed jy het dit as n 1.8 gerigestreer. Ek weet op abnormale sleepwaens "veral" word die grote van die as beslis bepaal, hoe groter die as hoe duurder lisensie en permit gelde.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 09:02:11 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 674
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Proffie, net ter inligting. Die gewig van n as is eintlik bepalend watter tipe wheel bearings ingesit kan word. Op my boswa het ek ook n 2,5 ton as, bloot omdat daar waar ek ry die wheel bearings n geweld8ige slag moet kan vat. Die vervanging van n as met n swaarder ene beteken dat jy ook na jou vering sal moet kyk. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 10:09:37 am
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2048
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Proffie, net ter inligting. Die gewig van n as is eintlik bepalend watter tipe wheel bearings ingesit kan word. Op my boswa het ek ook n 2,5 ton as, bloot omdat daar waar ek ry die wheel bearings n geweld8ige slag moet kan vat. Die vervanging van n as met n swaarder ene beteken dat jy ook na jou vering sal moet kyk. 

Stem met jou saam maar ek vermoed prof se as is n Rubex tipe as ( rubber bonded )

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 11:05:40 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2767
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Die swaarder as gaan geen verskil maak op die stamperigheid (dit al net sterker wees), indien die vere die regte vere is. Die wheel bearings gaan ook net langer hou indien hull die hoer spesifikasie bearings is. Harder vere en shocks sak meer stamp beteken wat dan probleme kan veroorsaak. Die op 'n pad karavaan sal ook so klein wees, dat die verskil nie 'n probleem sou wees nie...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 11:15:11 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2608
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Dit klink dus of jy in werklikheid afgegradeer het terwyl jy bedoel het om op te gradeer.  Dit sou dalk goedkoper gewees het om net die nawe te vervang, as jy geweet het.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 15:16:19 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1633
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dit is 'n Raubex as met rubber torsie vering. Niks vere en skokbrekers nie.

Ek het die 1,4 ton standaard as van die Penta vervang met 'n 1,8ton as.

Dit kom voor of die wa nou 'n 2,4ton as het wat as 1,8ton geregistreer is.

In my opinie gaan hy langer hou en daar is nie veel verskil in die sleep van die wa nie.

Ek sal per geleentheid net seker maak die bearings is regtes vir die as.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 18:02:05 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5203
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek wens ek kom so iets oor..

So Het jy jou wa toe gelig met die 55mm?

Ek is ook baie lus om die as vervanging te doen na 1.8T of 2T.. net vir die ekstra dra kapasiteit en gemoedsrus...


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 06:26:56 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit is 'n Raubex as met rubber torsie vering. Niks vere en skokbrekers nie.

Ek het die 1,4 ton standaard as van die Penta vervang met 'n 1,8ton as.

Dit kom voor of die wa nou 'n 2,4ton as het wat as 1,8ton geregistreer is.

In my opinie gaan hy langer hou en daar is nie veel verskil in die sleep van die wa nie.

Ek sal per geleentheid net seker maak die bearings is regtes vir die as.

Die nuwe as word as 'n volledige eenheid gelewer.  Dus sal daar nie probleme wees met verkeerde bearings en so aan nie.

As ek reg onthou het hy selfs die eerste gedeeltes van die rem kabels ook op tot by die "balancer bracket".

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2019 @ 15:33:13 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1633
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek wens ek kom so iets oor..

So Het jy jou wa toe gelig met die 55mm?

Ek is ook baie lus om die as vervanging te doen na 1.8T of 2T.. net vir die ekstra dra kapasiteit en gemoedsrus...

Pieter,

Ja, my skoonseun en 'n vriend het dit gedoen. Die 'brackets' vir oplig word aan die as gesweis. My skoonseun het die nodige buigtoerusting gehad om die brackets te maak. Uiteraard is 100% korrekte afmetings baie belangrik. Daar word deurentyd gemeet om seker te maak die brackets pas presies. Dis ook 'n hele proses om te keer dat die as nie warm word in die sweisproses nie.

Wa met 55mm gelig. 

Met die groter vellings (15") en die lig van die wa kom my tent se 'skirting' darem nog die grond by. Uiteraard so effe minder op die grond, maar genoeg om te kan vas pak.

Moet sê dit voel of die wa beter sleep. En hy haak ook nie so baie soos voorheen, agter nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2019 @ 20:45:23 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4441
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Pottie ek dink dis 'n klein gelukkie om 'n sterker as te kon kry en jy net vir 'n 1800 betaal. Verder volgens wat ek waargeneem het is die GA op baie waens meer as die GVM. My wa het 'n 300kg verskil. Dus kan ek my wa oor registreer op 1600kg sonder om die as te ruil.

Ek wonder as die wa meestal leeg gesleep word of mens dit as 'n nadeel sou sien as jy 'n 2e handse wa koop omdat die kaste dan nader aan uitmekaar val sou wees. cool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2019 @ 10:08:10 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5203
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Pieter,

Ja, my skoonseun en 'n vriend het dit gedoen. Die 'brackets' vir oplig word aan die as gesweis. My skoonseun het die nodige buigtoerusting gehad om die brackets te maak. Uiteraard is 100% korrekte afmetings baie belangrik. Daar word deurentyd gemeet om seker te maak die brackets pas presies. Dis ook 'n hele proses om te keer dat die as nie warm word in die sweisproses nie.

Wa met 55mm gelig. 

Met die groter vellings (15") en die lig van die wa kom my tent se 'skirting' darem nog die grond by. Uiteraard so effe minder op die grond, maar genoeg om te kan vas pak.

Moet sê dit voel of die wa beter sleep. En hy haak ook nie so baie soos voorheen, agter nie.

Ek wil defnitief so iets op my fleetline doen... Hy isnet te laag.. Maar in dieselfde tyd sterk as insit en sommer die chassis bietjie versterk. Eks maar bang vir die gewig wat ek tans dra


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2019 @ 12:58:23 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1633
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek wil defnitief so iets op my fleetline doen... Hy isnet te laag.. Maar in dieselfde tyd sterk as insit en sommer die chassis bietjie versterk. Eks maar bang vir die gewig wat ek tans dra

Ek het nog nie aan onderstelversterking gedink nie.

Dit is dalk die logiese volgende stap.

Dis 'n modulêre onderstel. Kan iemand voorstel hoe mens dit kan versterk?

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2019 @ 13:28:52 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5203
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek het nog nie aan onderstelversterking gedink nie.

Dit is dalk die logiese volgende stap.

Dis 'n modulêre onderstel. Kan iemand voorstel hoe mens dit kan versterk?

Gelukkig het ek toegang to Laser en buigmasjiene en kan my eie tekeninge in daai opset doen. Ek sal wel tyd moet kry om bietjie te kyk presies wat en hoe en waar die kragte nodig is... 

Ek sal sekerlik ook die spacers om wa te lig lasersny.

Maar ja, interessante stukkie werk wat voorle....


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required