English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 604
Total Replies: 253 788
Total Views: 83 281 194
topics: 89
replies: 1 797
views: 193 827
Share your best or worst experiences to help others out.

Groot moeilikheid !!!

replies: 23
views: 760
30 Oct 2020 @ 10:40:33 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 657
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Om met 'n goeie vriend se vrou skelm te gesels

is soos om met  'n Ford Ranger te ry

êrens langs die pad

gaan jy groot moeilikheid kry.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2020 @ 13:16:54 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2247
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Maar dit bly lekker 🤣

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2020 @ 16:40:55 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

ten minste verwag jy dit. 

Die ander kry maar net moelikheid en praat nie daaroor nie.

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2020 @ 20:01:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

cool

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2020 @ 20:56:16 pm
George
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 457
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years

Om met 'n goeie vriend se vrou skelm te gesels

is soos om met  'n Ford Ranger te ry

êrens langs die pad

gaan jy groot moeilikheid kry.

very well put, [ chuckle ]

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2020 @ 06:27:09 am
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 160
Joined: 23 Aug 2013
Experience: 70 years

Gister met my gebeur. Toe ek wou ry is my battery pap!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2020 @ 11:14:21 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9883
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Darm het my vriende nie Fords nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2020 @ 18:16:55 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

D-4-D

derde - vierde - derde

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2020 @ 19:27:36 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 83
Joined: 18 Sep 2019

Kyk mooi na die man se broek. Ht warry maar baie met die Toyota.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2020 @ 20:20:51 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 224
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Gister met my gebeur. Toe ek wou ry is my battery pap!

Joune of die voertuig s’n ?  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2020 @ 06:50:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16184
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ooooeeeeeee hallo Toyota manne

laughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2020 @ 08:37:53 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 572
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Kyk mooi na die man se broek. Ht warry maar baie met die Toyota.

Jy kry so 'n broekie as standaard by as jy 'n Toyota koop.   tongue-out

Die sagte manne of eerder Toyota liefhebbers op die groep is maar skaam om 'n foto te deel waar hulle in die mooi Toyota broekie pose as hulle olie lekke regmaak.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2020 @ 12:46:18 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4770
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

My volgende voertuig is n Ford ek watch jullewink

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2020 @ 14:09:54 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 572
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

My volgende voertuig is n Ford ek watch jullewink

Wees gewaarsku Shuan.   Die uitgehongerde Toyota girls gaan jou nie uitlos nie. 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2020 @ 15:52:58 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 407
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
04 Nov 2020 @ 16:41:32 pm
Shirundu
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 60
Joined: 20 Jan 2020
Experience: 33 years

Hoe sleep die Nissan Navara met sy "coils" agter? Of is hier net Toyota en Ford manne op die forum??

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2020 @ 09:34:24 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4770
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Ek het n 2018 Navara puik voertuig genoeg krag hou bokkerol van sy coil springs agter

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2020 @ 09:40:17 am
Shirundu
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 60
Joined: 20 Jan 2020
Experience: 33 years

Ek het n 2018 Navara puik voertuig genoeg krag hou bokkerol van sy coil springs agter

Jy is nie die enigste een wat so sê nie. Jy die lugsakke probeer? Blykbaar help dit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2020 @ 08:46:06 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3111
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

My volgende voertuig is n Ford ek watch jullewink

Myne ook. Dit van n Ex Toyota man. Laaste ruk baie met 2015 3.2 Ranger auto gery. Mense wat n trok! Ek noem hom n Road Rage trok met al daai krag, klank en dan kry jy nog 12km/lt.

Kry net gevoel die 3.2 gaan van die mark af? Daai 2 litertjie doen dit nog nie vir my nie.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2020 @ 08:48:45 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3111
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Om met 'n goeie vriend se vrou skelm te gesels

is soos om met  'n Ford Ranger te ry

êrens langs die pad

gaan jy groot moeilikheid kry.

Stem saam met die moeilikheid kry. As dit n 3.2 is gaan jy baie boetes kry en as hy n ARB bumper voor het gaan jy in die moeilikheid kom by jou assuransie maatskappy en road rage😂

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2020 @ 08:50:23 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 572
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Myne ook. Dit van n Ex Toyota man. Laaste ruk baie met 2015 3.2 Ranger auto gery. Mense wat n trok! Ek noem hom n Road Rage trok met al daai krag, klank en dan kry jy nog 12km/lt.

Kry net gevoel die 3.2 gaan van die mark af? Daai 2 litertjie doen dit nog nie vir my nie.

Dis waar die 3.2 gaan van die mark af.   Dis nogal jammer. 

Die nuwe 2.0L klop in alles aspekte die 3.2L

 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2020 @ 10:44:09 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3111
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Dis waar die 3.2 gaan van die mark af.   Dis nogal jammer. 

Die nuwe 2.0L klop in alles aspekte die 3.2L

 

Zack, op papier ja!. Meer kW, meer Torque en beter brandstof verbruik, MAAR, hy skiet te kort op die gevoel en klank van krag.

Soos die "petrolheads" se, daar kom niks by die V8s van die 60 jare nie. Die klank, die krag en die gevoel! Jip ons weet almal vandag se 1400 cc skop meer krag uit as n Mustang van 1970. Maar hy mis DAAI gevoel🤣

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2020 @ 10:58:31 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 572
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Grumpy,  Jy is te oud vir karre wat lawaai.tongue-out

Ek het nou die dag my vriend se Jaguar F type 2 seater vir 'n spin gevat.   Die eerste ding toe my seun inklim toe soek hy die "active exhaust sound button"   Sonder die knoppie klink die sportskar klaar "Kwaai"  

Met die Active exhaust Button aan klink dit soos 'n F1 resieskar wat aankom.   Almal binne 1kM kyk na jou.   As hulle jou nie sien nie dan soek hulle na jou.  Jy word binne 5 sekondes 10 jaar jonger.cool

Ek verstaan wat jy bedoel.  Die 2.0L klink nie windgat nie maar skop gat as hy moet.   Daai 10 spoed ratkas doen sy werk.

 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2020 @ 16:10:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17516
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

I drive a Ranger....that all I can aFORD

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za