English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 999
Total Replies: 243 613
Total Views: 82 966 446
topics: 11 238
replies: 133 039
views: 39 181 787
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Griep inspuitings / voorkoming

replies: 21
views: 396
10 Feb 2020 @ 12:36:13 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2884
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Winter sleep nader. Wanneer is die beste tyd vir griep inspuiting. Werk dit regtig ?

Watter voorkoming maatreels vir griep tref julle. 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 12:53:21 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Elke jaar se entstof is doelgemaak vir die virus wat meeste in omloop sal wees, sal seker nog 'n maand of twee duur voor beskikbaar...solank jy net nie dink dit sal die Corona gogga hokslaan nie, dit sal geen effek daarop hê nie :)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 13:09:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Vandat ek opgehou rook het, kry ek baie gereeld griep....nie net beperk tot winter maande nie.....juis laasweek weer goed deurgeloop. Sal hierdie draad dophou....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 13:41:21 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3050
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Nog net 1 keer griepinspuiting gekry en daai jaar amper gedooi van die griep.

Nooit weer nie.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 13:48:57 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4023
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Toe ek nog 'n groot bygedra tot die staatskoffers gemaak het was griep inspuitings semi verpligtend by die werk. Steeds griep gekry maar in ligter vorm.

Opgehou met die inspuitings met aftrede en nie geweet van griep nie. Twee jaar gelede oortuig die dokter my om in te spuit. Kort daarna trek die griep my plat. Nou vat ek maar die kans en vermy die inspuiting.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 13:49:05 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Selfde Hannes.

Ek gee hom maar 'n mis en hoop van die beste.  Ek sit in elkgeval met 'n hoes en krap in die keel elke jaar as die koue nader kom.

Dis nou maar deel van my lyf.  Daai hoes los my ook nie voor diep in die sommer seisoen nie.

Het nou maar verlief geneem daarmee.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 13:57:05 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1300
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Ek het inspuiting vir twee jaar gevat en verlede jaar gemis. Groot fout, lekker siek van griep en het dit kort kort gekry. Loop nog steeds met hoesie. Gaan hom beslis April maand weer vat. DV

Werk vir my.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 14:20:18 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1142
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Kry elke jaar ons griep inentings.   Dogter kom gee dit by die huis en sommer al in Februarie of sodra dit vir die mediese mense beskikbaar raak.   Was jare laas platgetrek met die griep.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 14:47:47 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 589
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Ek het nog nooit 'n inspuiting vir griep geneem nie en was ook nog nooit deur griep bed ttoe gevat nie.☺

Sal soms die ou boere verkoue kry…..dit is nou die een wat 2 wekie duur as jy dokter toe gaan en hy/sy skryf medikasie voor en 14 dae duur sonder om 'n besoek aan die dokter te bring en sommer iets soos 4Flu te drink.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 15:48:16 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4219
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

We have it every year without fail. Also going to have the pneumonia vaccine this year which lasts for 5 years.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 17:20:37 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9002
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal hom defnetief die Jaar weer vat.

Nie lus vir n geblaf nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2020 @ 06:56:10 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 382
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 42 years

Jare laas inspuiting gehad, en was jare laas siek met griep. Drink gereeld my vitamiene en dis dit. Seker maar net gelukkig met 'n sterk immuun stelsel...

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2020 @ 07:14:25 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1390
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

My cardiologist insists that I have the jab every year.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2020 @ 07:48:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My hoes begin die oomblik wat ek die eerste verkouetjie kry.  Dis gewoonlik eers diep in die winter.

Ek verstaan dat mens so effe siek word na die griep inspuiting.  Dit gaan beteken my geblaf gaan net daarna begin.

So nee wat ek stel hom uit sover as moontlik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2020 @ 08:05:35 am
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4219
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Everybody's system is different and the jab will effect everybody differently - some negatively some positively. If it works for you then go for it otherwise stay away, for me it works especially for the condition I have so I get it every year without fail.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2020 @ 09:44:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Proof of the pudding lies in the eating.

Only one way to find out how it will effect you then.  There after you can make an informed decision.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2020 @ 11:55:01 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2114
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

As ek hospitaal of tandarts toe gaan moet hulle my vasbind. Daai goetetjies wat die tandarts aansmeer dat jy niks voel nie, werk nie. 😂

Gelukkig baie gesond en sterk immuun stelsel so geen naald vir my nie. 😂

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2020 @ 17:00:28 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9002
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Staan weer voor in die ry vir my inspiring.

Voorkoming is better as genesing.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2020 @ 17:25:03 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4023
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

As ek hospitaal of tandarts toe gaan moet hulle my vasbind. Daai goetetjies wat die tandarts aansmeer dat jy niks voel nie, werk nie. 😂

Gelukkig baie gesond en sterk immuun stelsel so geen naald vir my nie. 😂

Nie seker of dit in SA beskikbaar is nie maar oorsee kan dit ook deur 'n neussproei toegedien word.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 07:20:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Nie seker of dit in SA beskikbaar is nie maar oorsee kan dit ook deur 'n neussproei toegedien word.

 

Ken dit nie.  Net die naald in die arm.

Duidelik werk dit verskillend van persoon tot persoon as mens kyk na die opmerkings hier.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 18:18:07 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9002
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Vandag gaan hoor, eers in April beskikbaar.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 21:35:32 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2884
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Is dit nie baie keer wat die geval is

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za