English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 250
Total Replies: 229 801
Total Views: 82 365 988
topics: 10 819
replies: 124 808
views: 38 852 600
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Gravel roads tyre pressure

replies: 10
views: 6158
30 Mar 2016 @ 13:39:19 pm
Biscuit
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 10 Sep 2014
Experience: 5 years
Goodday all
I am off to Namibia and would like some feed back on the best tyre pressure to use on the gravel roads.
I have a sprite swing nomad with 15 in tyres
Many thanks
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2016 @ 13:46:53 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years
This a good subject
Learn on the motorhome to deflate to 2.2 bar
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2016 @ 15:28:00 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7813
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Met die Explorer en alles in ag geneem, tov die gewig, pad oppervlakte en spoed bring ek die voertuig en wa se banddruk af na 1.8 bar.

Die voertuig en wa stamp nie so erg en alles is nog op hul plek.

Spoed wissel tov die pad oppervlakte, 20 to 30 km/pu. as dit baie sinkplaat is.



As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2016 @ 19:54:04 pm
JNS
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 286
Joined: 26 Sep 2014
Experience: 31 years

I deflate car and Explorer that has the same 15" tyres to 1.5.

In Namiba the roads are good and I travelled mostly at 80km/h

Professional Pensioner
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2016 @ 21:27:29 pm
Coenoes
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 28 Sep 2014
Experience: 6 years

1.5 bar. For normal gravel roads, nice and comfortable. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2016 @ 17:47:54 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
This a good subject
Learn on the motorhome to deflate to 2.2 bar


Wat is jou RV se gewig.

Froggy se plakker by sy wiele s 4.5 bar, maar dit is baie hoog. Ek ry nou al vir jare op 3.5 bar. Teerpad, maar op die grond pad stamp hy nog baie op daar druk. Ek het airbags agter wat help, maar voor skud dit baie.

Ek weeg 3.5 ton. Wonder as ek af gaan na 3 bar (dalk nog laer) op grondpad of dit beter sal wees en of bande oraait gaan wees.

Wat dink jy ?
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2016 @ 18:54:11 pm
Robby
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 430
Joined: 19 Feb 2013
Experience: 46 years

We drive thousands of km on gravel roads and we drop to 1,4 bar. However towing, i would go to 1,8 rear and 1,4 front. Dont exceed 100 kph.

Trygve Roberts
Businessman, writer, photographer, editor, father, brother and husband.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2016 @ 21:56:06 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years
Froggy myne weeg 2650 kg mag gaan na 3050 kg
My bande verskaffer beveel aan dat ek nie oor 4.5 bar gaan nie sodat die bande nog die potholes kan hanteer
Wat ek wel agter gekom het as ek na 3.5 of laer op die agter wielle gaan het ek ń roll beweging wat my ry veilligheid belemmer
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2016 @ 06:46:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit hang baie af van die gewig van jou voertuig. Maar sal ook aanbeveel 1.4 tot 1.8. Gaan net maak dat alles heel anderkant uitkom.

Dan help dit ook nie jy blaas bande af en ry baie vinnig nie. In die geval sal ek maksimum 80km/h aanbeveel.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2016 @ 07:24:35 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Froggy myne weeg 2650 kg mag gaan na 3050 kg
My bande verskaffer beveel aan dat ek nie oor 4.5 bar gaan nie sodat die bande nog die potholes kan hanteer
Wat ek wel agter gekom het as ek na 3.5 of laer op die agter wielle gaan het ek ń roll beweging wat my ry veilligheid belemmer


Die dubbel agterwiele help vir die rol, maar eet my weer by die tol hekke.

Ek kan max 4660 kg gaan met gewig, maar hardloop so 3500 kg

Op teer ry ek max 120 km/h, maar gewoonlik so 110 km/h. Grondpad, baie stadiger. Wil nie eintlik grondpad ry oor die gestamp. Bang dinge val uitmekaar.

Sal dal n toets doen met die druk. Dit is net nie maklik om daai dubbel agterwiele te pomp nie.

Dankie vir julle info
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2016 @ 15:02:14 pm
Willie Kotze
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 265
Joined: 26 Aug 2013
Experience: 27 years
Baie geleer, maar dit bekommer bietjie dat ons wisselende oppinies het van 1.4 tot 4 bar?
Ek het, miskien verkeerdelik, tot nou toe met die Explorer en kar (agter) 3 bar gery op teerpad en harde maar redelike grondpad.
Sanderige en sinkplaat grondpad 1.6-2.0, afhangende van die toestand van die pad
Miskien moet ek bietjie afskaal?
-----------------------------------------------------
SKOP HOOG!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required