English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 771
Total Views: 83 246 835
topics: 11 573
replies: 139 202
views: 39 341 730
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Grading of resorts

replies: 7
views: 2522
15 Jan 2003
Prof
Moon Member
14% Profile Strength
Posts: 821
Joined: 14 Jul 2003
A National Tourism Grading Council has been instituted and will be looking into the grading of caravan resorts. I am doing independent research and would like to start of by comparing what caravanners really require compared to the criteria listed by the NTGC. Please forward to me the five most important criteria you think a resort should be rated by?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2003
Anonymous
1. Die sekuriteit van die kamp.
2. Die netheid van die ablusieblokke as ook die gereelde skoonmaak van hierdie fasiliteite.
3. Die instandhouding van die kamp oor die algemeen - gras word gereeld gesny, skoon maak van die asdromme ens.
4. Die staanplekke - is dit gras, sand, en die grote van die staanplekke vir groter karavane ens.
5. Met dagbesoekers wat toegelaat word, watter geriewe gedeel word en hoe hierdie beheer uit ge-oefen word met in  gedagte die sekuriteit van die karavane en die moontlike 'deurloop' tussen die karavane van dagbesoekers.
6. Die warm water geriewe van die ablusieblokke - die hoeveelheid warmwater in verhouding met die aantal karavane en/of mense.
7. Elektrisiteit - om seker daarvan te wees dat die 'circuits brackers' die ladings kan hanteer wanneer dit kamp vol is en dat mens nie kort-kort sonder krag sit nie.
8. Enige ander inligting soos bv. 'Tug Shop' beskikbaar, warmbad geriewe, uitleg van die kamp se staan plekke relatief tot noord.
9. E-pos fasiliteite - dat die oorde reageer op e-pos navrae tov besprekings ens.  Moenie e-pos adresse adverteer en daar word nie daarop gereageer nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2003
Bryan
Silver Member
14% Profile Strength
Posts: 75
Joined: 01 Jan 2007
1. Clean Ablusions
2. Security of possesions
3. Entertainment for children
4. Well stocked and reasonably priced on site shop
5. Location of caravan park, especially at the coast i.e A park at the coast should be on or just off the beach, not 5 km's away
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2003
Anonymous
1. Security
2. Ablutions
3. Facilities
4. Overall appearance of resort
5. Size and state of sites (grass/sand/stone,etc)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2003
Anonymous
1. Cleanliness of ablutions
2. Cleanliness of park
3. Security
4. Shade, Grass and level stands.
5. Cost of camping
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2003
Anonymous
1. Sekuriteit ; hoofhek ,omhein, gepatrolleer.
2. Ablusie geriewe ;genoegsaam, netheid,warm-water
3. Staanplekke; gelyk,gras,water,krag,braai,skadu
4. Add fasiliteite, was-automaat, kiosk, swembad
5. Disipline in park, spoed, geraas,diere.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2003
VELTIE
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 25 Apr 2007
Vir my is die volgende punte belangrik.
1 Die mate van sekuriteit.
2 Die Netheid van die ablusieblokke.
3 Word dagbesoekers toegelaat en indien wel word  hulle beperk tot sekere areas.
4 Die algehele instandhouding van die oord en les bes,
5 Sien die oord toe dat hulle reëls nagekom word veral ten opsigte van musiek (geraas)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2003
Anonymous
What is the possibility that Prof Neels van Heerden give us some guidelines as to how a typical RCI resort gets evaluated?

All the above-mentioned criteria are very important but surely that is not the only criteria we as campers are looking for.

Some facilities like private ablution vs normal shared ablution, stand size, grassed or paved stands; children entertainment etc. should be taken into account.

Thanks for wanting to make camping even more exciting and competitive.   
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za