Ek het nou al 2x probeer om Bass Lake Lodge te "rate:, maar dit wil nie laai nie. Probeerslae was 1 week uitmekaar.
Wat is die probleem?
Van uit jou dashboard stuur 'n mail vir admin en hulle sal daarna kyk.
Admin gooi gewoonlik 'n ogie na wat gerate is en plaas dit dan finaal. Hulle dalk besig met ander dinge en kom nie by die ratings uit nie.
Kan ook "Report" knoppie regs onder op die plasing druk....dan word plasing onder admin se aandag gebring.
Goeie More
Ek het gou geloer na die rating en die laaste rating vir Bass Lake was gedoen in November 2020. Ek sien ook geen ratings wat pending is aan ons kant nie.
Al wat ek kan voorstel is dat jul dit weer probeer. Seker maak elke deel word voltooi en dat julle dit submit aan die einde.
Lekker dag vir julle.
Eindelik is "rating" aanvaar.