English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 426
Total Replies: 232 949
Total Views: 82 454 580
topics: 4 420
replies: 29 785
views: 17 358 880
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 427
replies: 0
views: 17 348 908

Gradering van kampeerplekke

replies: 2
views: 201
05 Mar 2018 @ 12:19:24 pm
Expo / Jan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 541
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 27 years

Hoe gradeer 'n mens 'n oord as die oord nog nie gelys is nie. ek soek op die "grading" folder van Caravanparks.com maar daar is nie 'n "add Resort" funksie nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2018 @ 12:37:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14225
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Stuur vir admin n epos.....sommige oorde verkies om nie gelys te word nie - Ek weet Willemsrus is een van hulle....andersins sal hulle dit vir jou kan opsit
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2018 @ 06:37:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14556
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wanneer jy in ge-log is, gaan na my Dashboard regs bo in die hoek. Daar sal jy 'n spoed link kry om vir Sean of Gonnie 'n mail te stuur.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required