English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 504
Total Replies: 234 930
Total Views: 82 552 174
topics: 144
replies: 2 213
views: 52 053
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Gordyn kappe in die Karavaan

replies: 8
views: 264
27 May 2019 @ 12:34:38 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 12:51:46 pm
Anonymous
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 06:30:38 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 811
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Jip, dit is Leon.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 06:33:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja voor uitstrewend (pens) en agterbaks (boude). Totally me................innocent

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 09:49:29 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 363
Joined: 28 Feb 2018

Leo try one of the wire weavers you see the products next to road, to wire weave you a curtain awern (spelling)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 11:51:40 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5204
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Sit liggies in en dit raak whoa!


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 12:01:08 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1634
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Leon

Jy het nie dalk nog van die patryshoud beskikbaar nie?

Weet dis effe swaarder as aluminium, maar dit is so klein die gewigsverskil gaan nie wesenlik wees nie. Jy behoort die vorm wat jy met die aluminium een op die foto gemaak het, dun hout op die punt te kan buig tot die vorm.

Die bentwood stoele van ouds is die hout natgemaak, stadig gebuig en in plek gehou tot dit droog was. Dieselfde beginsel as jy hout wil buig soos vir jou gordynkap.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 12:44:13 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sit liggies in en dit raak whoa!

Die liggie ding gedoen en dit lyk heel goed. Probleem is om die bedrading by die gordyn kap te kry sonder dat jy dit sien.  Vensters is in die middel van 'n groot wit muur sonder "paneling" om dit te kan weg steek.

Leon

Jy het nie dalk nog van die patryshoud beskikbaar nie?

Weet dis effe swaarder as aluminium, maar dit is so klein die gewigsverskil gaan nie wesenlik wees nie. Jy behoort die vorm wat jy met die aluminium een op die foto gemaak het, dun hout op die punt te kan buig tot die vorm.

Die bentwood stoele van ouds is die hout natgemaak, stadig gebuig en in plek gehou tot dit droog was. Dieselfde beginsel as jy hout wil buig soos vir jou gordynkap.

Dit wat oor is, is te min vir die 4 x vensters.  Dis maar hoekom ek ander plan soek.  Dankie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 17:53:21 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8388
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Leon, is dit jy op die foto?

Daai pens het darem erg gegroei vandat ek jou laas by Bloekom gesien hetlaughing

 

Mooi Dennis. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required