English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 521
Total Replies: 252 727
Total Views: 83 244 744
topics: 1 156
replies: 12 178
views: 4 835 935
Jokes and everything else that makes you laugh

Golf vir beginners

replies: 3
views: 922
15 May 2017 @ 21:49:44 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 20 years
Loop sit nou die dag in ons plaaslike kroeg en sien my pel Frans wat eenkant sit en bier drink uit n strooitjie .Ek vra hom en NOU? Maar toe hy na my draai sien ek sy hele bek is net ene drade sy mond lyk soos 1 van daai ou plaas hekke die ene draad .Ek vra En hoe eet jy broer ? Jong se die ou Alles moet ge-liquidise word my “steak “ my pasta selfs my Pronutro .Ek kyk so rond en sien saagsels op die vloer le en vra hom Van wanneer af sit hulle saagsels op die vloer .Nee se die ou Dis gisteraand se meubels .Nou hoe het die ongeluk gebeur vra ek .Hy se Man ek was op die golfbaan toe ou Dik Frik my met sy golfbal op die mond slaan en breek dit al my tande .Die ergste is ek het uitgevind hy is nie eers n opbetaalde lid nie .Ek vra hom toe Het jy gehoor ou Dik Frik het gister met sy motorfiets onder n bus beland en die ou het sleg seergekry .Se my vriend Frans Dis die ander ding van die drade n mens kan nie eers lekker lag nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2017 @ 09:18:34 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9760
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
LOL
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2017 @ 09:30:39 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Dis diebedrading...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2017 @ 18:17:07 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2190
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Ek het al gehoor van klippe kou........maar meubels?
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za