English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 408
Total Replies: 232 555
Total Views: 82 435 100
topics: 1 126
replies: 11 528
views: 4 807 133
Jokes and everything else that makes you laugh

Goeie ou seun

replies: 5
views: 279
26 Mar 2019 @ 08:54:53 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1867
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Nadat die 5 jarige seun n storie oor n koning gelees het, se hy vir sy ma, " Ek wil ook graag 3 vrouens he.... een om te kook..., een om te sing..., en een om my te bad..." 

Moeder, "En watter een gaan jou aan die slaap maak ?"

Seun, "Nee ma, ek gaan nog steeds by jou slaap"

Die moeder met trane in haar oe, "..... Ag jou lieflike kind," maar wie gaan by jou 3 vrouens slaap?"

Seun," Laat hulle by pa slaap."

Vader met trane in sy oe," .....  Ag jou wonderlike kind."

 

 

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 09:54:53 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1744
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Oops....................!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 10:13:52 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 772
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Pa se HERO.....

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 11:13:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14512
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Duidelik moet hy nog groot word. Nie dat hy self eerder by die drie vrouens wil slaap nie... .......................................................... maar

Dan gaan hy nie weer sê hy wil drie vrouens hê nie! ! ! ! ! ! ! ! ! ! ! !

 

tongue-outlaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 20:33:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Arme man... . 

Lol 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 21:28:40 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1577
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dat sy bubble nou eendag moet bars!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required