English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 127
Total Views: 82 382 663
topics: 1 125
replies: 11 448
views: 4 804 052
Jokes and everything else that makes you laugh

Goeie oefening vir pensionarisse

replies: 17
views: 1336
31 May 2017 @ 14:38:04 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Staan op 'n plat oppervlakte met genoeg spasie om jou

Vat 'n 2kg aartappelsakkie in elke hand, strek albei arms skouerhoogte,  probeer vir ten minste 'n minuut so hou en herhaal die proses 5 keer.

Na 'n week, verander jy na 'n 5kg sakkie en doen dieselfde

Na nog 'n week, verander na 'n 7kg sakkie en doen dieselfde

Na nog 'n week, verander na 'n 10kg sakkie en doen dieselfde  (ek is bly om te sê, ek is nou al hier)

Na nog 'n week, sit jy 'n aartappel in elke sakkie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2017 @ 15:04:52 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years
Ha Ha bly dit is ń grappie was amper dood
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2017 @ 15:17:12 pm
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 689
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Ouch... ek het nou `n spier getrek...`n lag spier.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2017 @ 15:17:40 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2696
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Amper gedink ek kry hartkloppe...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2017 @ 15:44:00 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 19 years

Ai Freda nou lekker gelag ek dog jy gaan ons jou spiere wys na die 10kg sakkie aartappels sealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2017 @ 15:48:53 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Was al uitgeput na eerste gedeelte se lees. Na ek klaar gelees het, het ek sommer baie meer moed vir die oefening. LOL.wink

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2017 @ 16:56:36 pm
PietRiana
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 148
Joined: 23 Oct 2015
Experience: 5 years
Ek het nou amper bang geraak vir jou. Toe skeur ek n maagspier (amper). Goeie een Freda.
Mooi loop by die lelike plekke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2017 @ 17:03:18 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2004
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Jy maak nie mooi nielaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2017 @ 19:59:21 pm
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years
Amper gedink jy's ernstig Freda, sjoe, toe darem nie! Was moeg na die eerste sin! Mooi een.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2017 @ 22:37:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13777
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Goeie een😂
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2017 @ 08:00:20 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1051
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Vrekte, ongelukkig het ek by die eerste sin opgehou en dit gedoen, toe terug na die tweede instuksie, ens. My spiere is nou so groot ek kan nie die foto's geplaas kry nie!  Hahaha, baie goed Freda!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2017 @ 08:19:58 am
Anonymous

Baie oulike een Freda, ek het ook maar begin swaar asem haal, want ek weet mos, op my ouderdom, bou jy nie meer spiere nie, net seenings😂

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2017 @ 10:27:25 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Freda jy is kamp chips maker vir die week lol
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2017 @ 10:27:31 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Freda jy is kamp chips maker vir die week lol
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2017 @ 08:39:26 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Dit lyk my ons pensionarisse raak skoon benoud as ons van oefeninge hoor.   laughinglaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2017 @ 08:45:57 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Hehehe
Freda, nou praat jy. Sal n paar strek oefeninge by Plet moet inkry. Strek uit jou stoel om jou glas by te kom.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2017 @ 12:16:36 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Hehehe
Freda, nou praat jy. Sal n paar strek oefeninge by Plet moet inkry. Strek uit jou stoel om jou glas by te kom.

Ek stem.   Ons kan 'n kompetisie hê om te sien wie kan die meeste strekke doen.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2017 @ 12:20:14 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Mooi ... sal dit moet doen.
Nog net vier slapies.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required