English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 338
topics: 779
replies: 12 491
views: 4 978 773
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Goeie nuus in die Huisgenoot

replies: 4
views: 10251
28 Aug 2007 @ 09:41:53 am
Henk
Platinum Member
25% Profile Strength
Posts: 376
Joined: 17 Apr 2007
ek wil net meedeel dat daar is wel goeie nuus in die huisgenoot gewees.....hulle het n review op die launch van die NUWE MAHINDRA gehad....crd & alles wou net deel henk
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2007 @ 21:03:22 pm
hermanpaw
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 225
Joined: 25 May 2006
Hi Henk Die huisgenoot is mos ons volkie se boek waarby ons sweer. As hy daarin verskyn het en die kommentaar was goed sal daar nog meer ouens wees wat een sal koop. Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2007 @ 17:56:16 pm
Henk
Platinum Member
25% Profile Strength
Posts: 376
Joined: 17 Apr 2007
ek hoor die huisgenoot word al erken as verwysing met enige D-proefskrif lekker lees henk
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2007 @ 19:38:52 pm
hermanpaw
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 225
Joined: 25 May 2006
Hoor jy het by daai eksterne merker sulke goeie punte gekry dat jy volgende jaar voortgaan met jou D. Geluk.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2007 @ 08:39:50 am
Henk
Platinum Member
25% Profile Strength
Posts: 376
Joined: 17 Apr 2007
dankie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required