English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 482
Total Replies: 234 541
Total Views: 82 528 671
topics: 10 933
replies: 127 599
views: 38 951 889
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Goedkoop diesel....duur koop?

replies: 49
views: 1143
30 Sep 2019 @ 16:07:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het al verskeie keer klagtes gehoor van mense wat goedkoop diesel by byvoorbeeld depos ingooi wat probleme optel...diesel pompe wat oppak ensovoorts. Is dit so? Waarvoor moet mens uitkyk?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 16:27:18 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 943
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Ek gebruik maar die beste wat ek kan kry. As ek 10ppm kry gebruik ek dit.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 16:45:54 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2594
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Wat is goedkoop diesel en waar kry mens dit?  Ek is net bewus van drie grade diesel behalwe nou die wat uit plant-olies vervaardig word en dit is maar meestal geprys volgens die swaelinhoud.  Ek weet dat landbou ko-ops in die Suidkaap goedkoper vra vir hulle diesel, maar dit is steeds die Total produk en sekerlik van dieselfde gehalte as die wat jy op enige ander plek koop, maar ongelukk is toe ek laas gekoop het, nog net die 50ppm, nie 10 soos by meeste Sasol pompe nie.  As die dieselvoertuig nuut is, is dit waarskynlik ontwerp om met die hoogste graad diesel te loop en om dan die goedkoper 500ppm te gebruik, sal sekerlik op die langduur skade aanrig agv van die korrosie wat die hoë swaelinhoud veroorsaak. Ouer voertuie raai ek sal netso goed op die laer swaelinhoud diesel loop (enigeiemand met defnitiewe kennis hieroor?)

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 16:50:29 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1222
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Geert, ek kry diesel by die Depo vandat ons diesel voertuie ry. Ons het nog nooit enige probleme ondervind nie. Ons betaal ook gemiddeld R1.50 p/lt  (50ppm) goedkoper by Depo as by Vulstasie, afhangend by watter vulstasie jy ingooi.

Moet by se die Depo verskaf ook aan vulstasies.

 

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 16:51:27 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1931
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ek gebruik ook maar die skoonste diesel beskikbaar. Ek is nie n kenner op die gebied nie maar ek word vertel dat die "vuil" diesel n baie hoe swaelinhoud het wat n neerslag in die oliebak veroorsaak. Die aanbeveling is dan as jy die "vuil diesel" gebruik is dit wenslik om dan jou enjin se olie op 5000km te tap ipv 10000 met gepaardgaande nuwe filter ens. Dit het glo ook n effek op jou diesel inspuiters ens. Volgens meer ingeligte mense kan trekkers en sulke groot masjienerie " vuil diesel" beter hanteer as ons gemoderniseerde verfynde masjiene. Ek gee maar hierdie inligting derdehands en se weer ek is nie n kenner nie ek luister maar hoe se die meer ingeligtes as ek.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 17:33:59 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4157
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

I put Caltex diesel in at our local co-op - SSK and have never had any problems. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 18:00:02 pm
Dries
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 20 Sep 2017
Experience: 36 years

Dieselprys word nie gereguleer soos petrol prys nie. Die depots koop 100 000L per slag aan teen baie goedkoper as jou vulstasie se 20 000L. Maak depots R1 wins per liter moet die vulstasie R4 ekstra vra om by te bly. Depots het ook verskillende grade diesel beskikbaar maar trokke (hul grootste hervuller) gebruik 500ppm.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 18:43:32 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek dink die grootste probleem is waar jy dit koop en hoe skoon hul opgaar tanks is. Baie van die mense maak nie hul tanks gereeld skoon asook die opgaar tank se filters. Vuil diesel kan in n nagmerrie ontaard daar is wel ook al gevind dat die diesel met parrafien gemeng word wat die kostes minder maak en so teen n beter prys verkoop word

Ook vermy ek ou vulstasies so ver as moontlik en kyk uit vir n vulstasie wat baie besig is

Wat ek nog gesien het is van die sleepwa tankers wat die diesel vervoer in n gehawende toestand is. Dan kry die kontrakteur diesel om te ry dan petrol. Tankers word nie ordentlik gedrain en skoon gemaak. Het dit baie gesien jare terug as ek herstelwerk binne die tankers gedoen het. Baie tankers gekry met n mengsel van diesel en petrol. Die vervoer kontrakteurs vat vet kanse as hulle n nie gereguleerde roetes ry. 

 

 

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 18:52:59 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 884
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ek maak gereeld in Beaufort-Wes by die Engen Truck Stop vol met diesel 50 ppm. Jy betaal sowat R1,50 goedkoper as by vulstasies in die dorp.

Vandag in Gordonsbaai by 'n BP vulstasie volgemaak teen R1,15 per liter goedkoper as hier by ons in Kleinmond.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 20:24:02 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4428
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Sover ek weet is dit net Sasol wat die skoonste diesel nl 10ppm maak. Dit beteken dat almal wat 10ppm verkoop kry dit van Sasol af. Ek glo nie Dastek Sasol se 10ppm wat altyd merkbaar goedkoper is se diesel is slegter as die ander Sasol Vulstasies. 

Verder vind mens dat sekere Vulstasies se pryse ook varieer so ek glo hul verkoop dieselfde kwaliteit en besluit self as hul hul pryse wil sny. 

Ek glo daar is straatstories rondom goedkoop diesel wat nadelig is en mens moet maar versigtig wees om afleidings te maak. 

Baie boere ry dieselfde voertuie as kampers sonder probleme en dit met goedkoop diesel. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 20:44:06 pm
Badger
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

I am driving  a Renault Duster 1.5Dci, the first diesel I have ever owned, and I follow the advise of the workshop manager at the dealer to use the the fuel with the lowest sulphur  content, which appears to be SASOL.  If they aren't in the area I will fill up with 50 ppm, but have never had to put in 500ppm.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 21:18:27 pm
Lennie
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1791
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 101 years

Hier by ons in Kaapstad kry jy nie laer as 50ppm diesel nie.  Aan die anderkant kry jy ook 50ppm diesel in die mees noordelike deel van die Kruger Wildtuin, en ook oral tussen-in. Vandat ek 13 jaar gelede diesel voertuie het, bly ek maar by 50ppm omdat dit geredelik oral beskikbaar is.

Ek is ook 'n voorstaander van diesel koop by plekke waar die omset hoog is omdat ek vermoed dat die kanse van "vuiler" diesel dan skaarser is.  Hier naby ons is 'n Sasol-diensstasie en dan ook twee koöperasies wat Total diesel verkoop met hoë omsette.  Ek koop maar my diesel hier.

Wanneer ons langpad reis, koop ek maar die duurder diesel by Ultra Cities (Shell) of One Stop (Engen) vir die eenvoudige rede dat hulle omset baie hoog is.

Ek is dus nie ingestel op die goedkoopste diesel nie, maar wel op die betroubaarste.  Gelukkig nog nooit die afgelope 13 jaar probleme ervaar met die gehalte van diesel in my voertuie nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 07:45:23 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1383
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Dink mens moet ligloop vir daai klein innie middel van nerens vulstasies waarvan ek glo baie hulle diesel effens aanvul met paraffien, veral innie buurlande. Dis redelik dodelik vir jou voertuig....Ander ding wat ek NOOIT doen nie is om as die tenker by die vulstasie staan en hulle tenks volmaak ek verby hou...daar sal altyd een of ander neerslag in die vulstasie tenks wees en die volmaak roer die spul sodat die kanse goed is om daarvan in jou voertuig te kry...ook dodelik vir inspuiters en dieselpomp, SWAMBO se diesel Getz het jare terug so iets ervaar, baie 1000'e Rande later insluitende nuwe inspuiters en pomp die Getz weer kon regkry. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 08:07:31 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 701
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Het `n depot wat ek altyd by ingooi, nou al seker 3 jaar en het nog nooit moelikheid gehad.

Ek het wel al `n ander depot prober wat goedkoper is en hou nie van die plek se diesel nie. Die voertuig voel om een of ander rede of hy `n flat spot het met hulle diesel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 09:45:05 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6428
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Gooi ook by depot nog nooi probleme gehad nie.

How great is our GOD
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 10:10:15 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5191
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

EK het ook van kliente verneem veral in kleiner dorpies ens dat hul probleme optel na hul daar brandstof ingegooi het. Ek weet van mense wat glo hul moet maar petrol modelle daarso ry


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 10:20:02 am
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2334
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Daar is verskil tussen "skoon"diesel, "vuil"diesel, en gedokterde diesel.

Die 500ppm het die hoogste swaelinhoud (vuil?) en die 10ppm die minste swael (skoon?), en dan die sogenaamde "gedokterde" diesel wat jy baie jare terug gekry het wat bietjie paraffien as "bymiddel" ingekry het om die outydse vragmotors beter te laat "start" in die winter - ek reken daardie dae is verby. 

Alle diesel afsetpunte se pomp kalibrasies word gereeld gedoen en sertifikaat uitgereik, en diesel self word ook getoets. 

Waar jy "mag" probleme optel met "vuil"diesel is by vulstasies/depots waar daar "dalk" met stortreën - soos nou by Hartenbos - reenwater kan inlek in ondergrondse tenks - so, oppas eerder vir laagliggende stasies waar dit dan mag gebeur.

Ek het jare terug in George so probleem opgetel met petrolvoertuig, en moes ongeveer 15 petrolfilters in 10 dae gebruik om daar te kon rondry en huis te haal, ek het ook die vulstasie gaan besoek en my probleem verduidelik, (wat hy wel kon aanvaar en erken het dit het al redelik baie gebeur) maar kon NIE die tenk daar laat skoonmaak nie, en genoem ek sal met tuiskoms aandag gee, wat ek wel gedoen het.

Ek moes kwotasie kry vir tenk skoonmaak, en het so 75% terugbetaling gekry en padkaart!!

Wat dieselvoertuie aanbetref,  ek het 2003 MB C270CDI gery vir 10 jaar - net 500ppm gebruik, so dan en wan 50ppm ingegooi meesal wanneer met vakansie en 500ppm nie maklik beskikbaar was nie . Maar nooit meer as een tenk in elke 5 volmake nie.

Huidige MB C220CDI is 2010 model, en gebruik 50ppm as standaard. Kyk maar wat sê jou voertuig se spesifikasies.

Ek gooi huidiglik by 'n depot in Klerksdorp in teen R1.43 goedkoper as die gemiddelde punte in ons area, en oppad Natal toe by Hinterland (ko-operasie) in Harrismith, en in Port Shepstone by vulstasie net van die kusweg af. Albei plekke so 85sent goedkoper as die norm.

Oppad af Glentana toe ook by Beaufort-Wes by een wat Chris gebruik, en onder in Mosselbaai paar plekke wat daar goedkoper is.

Mens kan maar vra vir die depot waar hulle diesel trek, en meeste is maar by Engen/Total en Sasol.

Hier is ook die sogenaamnde BEEEE maatskappye met vreemde name - ek het ongelukkig geen info omtrent waar hulle diesel trek nie, en sal beslis nie by hulle volmaak nie.

Laastens is die land ingedeel in landdrosdistrikte, waarvolgens die Dept van Engergie bv ook die pryse dan vasmaak per landdrosdistrik - vir gas, petrol, paraffien, diesel ens.  Daarom sal jy  sommige meer of mider betaal met die vasgestelde produkte (petrol) waar die ander NIE onderhewig aan die vastelling is nie, en dan maar self pryse bepaal, solank hulle onder die maksimum vasgestelde prys bly.

Verskoon die lang uitgerekte plasing!

Groete.

Frans

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 10:52:06 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4428
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Frans baie dankie vir jou detail inligting rondom die saak. Altyd goed om te lees as iemand feite het waarop besluite gebasseer word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 13:28:57 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek hou maar by die gewone aanvul punte soos Sasol, Caltex, Engin en Shell.  Hoop maar dat die diesel skoon is en volgens spesifikasies is.

Ek het so drie keer al by die kooperasie in PTA sentraal al ingegooi asook 'n paar keer by die Kooperasie op Oudtshoorn.  Voertuig het sonder probleme daarmee gery.

Op die lang pad sal ek "suspect" plekke eerder vermy en van ordentlike vulstasies gebruik maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 17:13:45 pm
777Mitsu
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 12 Jul 2013
Experience: 41 years

Hi kom ons bespaar koste vir mekaar en elkeen sê waar hy in sy dorp/stad diesel ingooi

Sodoende kan ons ń beplanings reis doen

Port Elizabeth

Andy's Truck stop

Ou Ghramstad pad

Deal Party 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 17:40:37 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2594
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Daar is 'n selfoonapp wat dit doen, naamlik pitstops.  Danie SLK en ook ek het dit baie gepropageer.  Die probleem met die app is dat gebruikers bietjie daaraan moet werk deur telkens as daar veranderinge in die dieselprys is, dit op die program te verander vir die vulstasie wat hulle gebruik sodat al die gebruikers die korrekte pryse kan sien.  Ongelukkig doen net sommige gebruikers dit wel.  Dit is nietemin 'n baie nuttige app- laai hom gerus en kyk hoe doeltreffend hy is.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 19:26:22 pm
Andal
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 146
Joined: 25 Nov 2012
Experience: 6 years

Ek gooi by Engen stasies in hoekom..................ek kry EBUCKS daar!!!

Groetnis.

Be the person YOUR DOG thinks you are.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 20:19:22 pm
MIKE52
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 01 Oct 2019

Let me add my 2 cents. The diesel rating refers to the amount of sulfur content present in the diesel. Sulfur is also a lubricant for the diesel pump and injectors. Sasol 10 ppm, has a lubricity additive to replace the sulfur lubrication properties. The sulfur content has nothing to do with the cleanliness level of the diesel. 

When one looks at Cleanliness levels in diesel, one refers to the SANS 304 spec or internationally, the ISO4402 spec. The SANS 304 spec allows 24 mg / kg of dirt to be permissible in the diesel, and it would still be rated "clean diesel". The ISO spec would not rate this as clean diesel. The SANS spec is the SA government spec, and ISO is the international spec. Modern injectors these days, whether commercial or agricultural, require diesel to be ISO SPEC CLEAN, in order for the common rail injection or high pressure pumps to function correctly and have a long life span. Any contamination that is not filtered out will affect your injectors over time, and have a detrimental affect. Modern injectors have tolerances of around 1. 5 to 2 micron tolerances yet our standard diesel filter on our vehicles is rated at an average of about 8 microns. Thus, there is a big shortfall in the necessary protection provided to the injection system, and ultimately the engine.

 

Another big concern is water contamination, and that is extremely detrimental to the electronics of the injection system. One has free water and water in suspension. Free Water is normally removed by a good water trap, but the water in suspension  presents a bigger problem,and most fuel filters are ineffective against this. We have a solution to this issue.     

Contamination in diesel is rife,and the best way to combat is by extra filtration either on the vehicle ,or at the diesel pump. One gets gimmick filtration ,and quality filtration....Be able to distinguish between the two. 

I run a Mazda BT5O diesel bakkie, with 315000 kilometres ,and I use only 500 PPM on the bakkie. I have got a extra ultra fine particulate filter on the bakkie ,and the bakkie has given no injector / motor / turbo problems to date ,and my engine oil stays clean between services ( no carbon).

 

I would be happy to assist anyone that would like to get more info , or upgraded filtration on the vehicle or bulktank. We have specialised in this for 24 years.  

 

Mike - 0824160253 or mike@conceptfiltration.co.za 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 20:19:48 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4428
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Om by te voeg wat Fred reeds genoem het kan ek net se die TOEP is nie perfek nie aangesien dit nie altyd mens se lokasie optel soos mens beweeg nie. Dis gelukkig nie veel van 'n probleem want mens het nie altyd die presiese plek nodig as jy wel besluit het waar om in te gooi.

Verder soos genoem maak dit staat op mense om die pryse op datum te bring. Verwag dus maar foutiewe pryse of baiew plekke wat nie op datum gebring word nie. Dalk is daar ook eienaars van stasies wat laer pryse kan insleutel as waarvoor daar verkoop word. Ek het vanaand so 2km gery na die goedkoopste plek net om te vind dat die plek 70c duurder is as 'n ander plek wat 'n blok van my af is.

Ek het maar net omgedraai en by die bekende plek in te gooi. Wat opvallend was wat aansluit by die draad is dat die depot vir gas/brandstof 'n kennisgewing het dat monsters beskikbaar is as mense die kwaliteit v d diesel wil laat toets. Dis dan ook 'n Total soos baie v d ko-ops. Hul aanvaar net nie klagtes as die diesel reeds gemeng is met ander diesel in jou tenk nie.

Hierdie plek is Kish Gas in Silvertondale en 50ppm was R15.15. Tot vandag was die goedkoopste 10ppm Sasol Dastek oorkant Waterkloof lugmag basis @ R15.47 in die Centurion area. Iewers in die groter Pta gebied is daar egter 'n ander Sasol wat effens goedkoper is mits die prys op die TOEP korrek is. Ek het net die prys gesien op die TOEP toe ek naby die stasie verby gery het.

Ek vind dit nogal opvallend hoe baie daar geskryf word as die prys bv 60c styg maar dan sal baie gebruikers maklik tot R1.30 meer betaal by hul gereelde vulstasie sonder om rond te kyk vir goedkoper diesel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 07:54:27 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 804
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Die Sasol net om die hoek by my se prys was voor die verhoging R16.03 . Hier is 'n Caltex om die hoek by my werk in Rabie str, Randburg wat se diesel prys R14, 89 is.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 08:17:48 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As dit sou kom dat mens by minder bekende vulstasie moet diesel aanvul is my raad om net soveel te koop om jou te bring tot by 'n ordentlike vulstasie.

Mense doen snaakse dinge vandag om hulle winste grooter te maak.  As dit ten koste van iemand anders is pla dit hulle nie.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 08:33:38 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2594
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Mike, You clearly know this subject.  Just one question: Why do you use 500ppm in your vehicle?  There must be a good reason.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 11:14:37 am
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek sit juis nou met moontlike vuil diesel injectors. 

Wat is volgens julle die top diesel injector cleaner additives.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 11:30:55 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Ek gooi by Engen stasies in hoekom..................ek kry EBUCKS daar!!!

Selfde hier.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 11:32:25 am
MIKE52
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 01 Oct 2019

Fred

I have always run 500 ppm in my mazda with no issues. What I do have is a 1 micron particulate filter installed last inline before the injectors. So my injectors have ample protection against dirty diesel. And instead of doing a 10k service ,I actually service every 15k ,due to my combustion being as good ass new, thus my engine oil does not becom contaminated with diesel fuel. Remember , diesel fuel breaks down your oil molecular structure , thus causing slugging ,and blocked oil galleries , allowing for your exhaust temperature to be elevated ,which is detrimental to your engine and turbo.

 

\Your combustion is one of thee most important factors,along with oil quality and air filtration that will decide how well your engine and related components  will last 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 12:59:00 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1383
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Mike

Not sure if you imply that the 1 micron filter "filters out" the sulphur in the 500ppm you use? If so that would be incorrect as one cannot filter 500ppm to become a lower sulphur content fuel.... Guess what I ask is what you mean by "dirty" diesel"? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 13:06:25 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2594
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Mike, How would the diesel come into contact with the lubrication oil in a normal engine?  And how would the filter control this?  But my question is still why do you use 500ppm?  Do you regard this as a better fuel that the lower sulfer content fuel?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 13:19:10 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4428
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

As dit sou kom dat mens by minder bekende vulstasie moet diesel aanvul is my raad om net soveel te koop om jou te bring tot by 'n ordentlike vulstasie.

Mense doen snaakse dinge vandag om hulle winste grooter te maak.  As dit ten koste van iemand anders is pla dit hulle nie.

 

Leon kan jy dalk uitwy oor hoe bepaal mens 'n stasie is "ordentlik". Volgens my is daar bv in Centurion net ordentlike vulstasies en prys word dus nie bepaal deur die kwaliteit v d vulstasie nie.

Die BP oorkant die Wierdapark poskantoor wat die goedkoopste in Centurion is is volgens my net so goed soos die Shell langs Cartoria behalwe dat die 1 'n beter Quick shop het.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 14:07:42 pm
MIKE52
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 01 Oct 2019

Leon kan jy dalk uitwy oor hoe bepaal mens 'n stasie is "ordentlik". Volgens my is daar bv in Centurion net ordentlike vulstasies en prys word dus nie bepaal deur die kwaliteit v d vulstasie nie.

Die BP oorkant die Wierdapark poskantoor wat die goedkoopste in Centurion is is volgens my net so goed soos die Shell langs Cartoria behalwe dat die 1 'n beter Quick shop het.

 

Fred, I use 500 ppm due to pricing and because my vehicle is suitable to use it , no other reason. On my newer jeep - 2017 , I use 50 PPM , because of it being the reccomended fuel grade for the vehicle. Only difference between 50 and 500 , is the price and sulphur content. I have had no issues to date with 500 ppm.cant  Sulphur is a lubricant to the injectors ,and thus is not a issue , unless you have excessive sulphur or water present.

When you have incomplete combustion taking place due to various reasons , such as stiction , due to contamination build up on your injector plungers , the whole combustion cycle becomes affected ,and leads to droplets being emitted out the injector , instead of a very fine mist ( the spray pattern is altered) , which inhibits the diesel being 100 % combusted in the chamber. Thus uncombusted diesel will than exit via either of 2 ways , namely through the exhaust , or secondly it will travel down your piston sleeves , removing the fine oil lubrication film between yr sleeves and rings. Thus diesel than ends up in your oil sump , and thus action also leads to increased metal wear , due to the lubrication film having been removed by the diesel. Thus also leads to elevated exhaust gas temperatures leading to hotter turbos ,etc. 

  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 14:14:26 pm
MIKE52
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 01 Oct 2019

Selfde hier.

 

 

invariably additives would be a waste of money....the damage is done......replace with new or at least recon injectors ,and look at better filtration on the vehicle...welcome to contact me on 0824160253

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 17:34:26 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2594
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Some food for thought.  My Kuga is the first diesel vehicle I have had so I do not have much info on older diesel machines except how they work.  If I am not mistaken, in the past diesel vehicles had to be serviced at much shorter intervals than modern diesels- my Kuga for instande every 15 thousand kilos. Did such vehicles not have particle filters in the past making it necessary to service them at shorter intervals?  And was the possible contaminants the only reason for the short servicing intervals? What I have read on Internet is that the sulfur in the fuel causes sulfuric acid to be formed and this is corrosive and causes damage to the engine parts coming into contact with the combustional mixture. Some apparently also leak through to the lubricating oil.   I did also not find anything indicating that sulfur can any lubricating properties.

I am not criticising you- I am picking your brains as you obviously know more about the subject than me. 

 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 17:59:30 pm
MIKE52
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 01 Oct 2019

Fred, alot of what you say is correct. The older diesel engines were far less finnicky and less sensitive than to days vehicles - u could put mud through their diesel pumps,and no problem. Oils were also far less developed than todays oils. Thus we normally serviced at 5k or 10k ,and black smoke was the accepted norm. 

 

Todays world ,we have far superior oils ,better diesel ,and the diesel engine is far more advanced ( worldwide) than the petrol engine. Many manufacturers will not dare bring their latest technology here due to our diesel quality,as well as a few other reasons. Todays injectors are extremely sensitive to dirt and water , thus your vehicle warranty will not cover a injector or pump failure due to dirty diesel.Our pump pressures these days are around 30 - 70 000 psi ,unlike in the old machines that ran at about 3 - 4000 psi.

Thus any contamination does far more damage than previously ( sandblast effect). All these improvements are in order to get a better and more efficient combustion ( emmission controls) and more power.. Unfortunately , our standard filters do not offer correct level of protection on the engine  or are not designed to handle the dirt load that our diesel presents requires it too handle  

Sulhur is a lubricating agent ,and mixed with water does become corrosive. Excessive sulphur creates a issue      

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 21:03:30 pm
Badger
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

Well Mike, this has been a very interesting and educational topic for myself as a first time diesel driver. All of this explains a particular question I have been pondering for some time.

Why does my 2 wheel drive Duster not have a particulate filter, but the 4 wheel drive does, I conclude from the above that it is there to remove unwanted dirt ( particles ) that somehow get into the diesel tank under 4 X 4 conditions and that in some way this does not happen in the city?

The Question then arises should we not just fit Particulate filters to all of our diesel vehicles and use 500 ppm to lubricate the injectors?  If we did this could we then also extend the time between services by a good 5000 Km.

Hell!! I've still got a lot to learn.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 21:14:32 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Goeie idee met die filters. As ek kan raad gee diens jou Renault meer as nodig. Fantastiese ryding en as jy mooi na hom kyk verseker ek jou gaan hy mooi na jou kyk.

Ek het die voorreg gehad om Suid Afrika plat te ry met n 4x2 en nie n dag se probleme en uitstekende krag. Brandstof verbruik in druk verkeer so 1200 kilometer met n tank.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 22:21:39 pm
Badger
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

Hello Bakoor,  I have had my Duster 2.5 Dci for 5 years last month and it is at around 47500kM at the moment, and I have it serviced every year.... about every 10000Km.  I get very good fuel consumption, about 11.3 Km/ liter towing and as good as 19 Km / liter in the lowveld when not towing, I have also not had a real problem of any sort.

With my combination, Duster / Oyster I have a small problem with space and weight and am at the moment sitting on the fence, looking at the  2.5 Nissan NP300 hard body Double Cab. But with all the features the Renault has it is not an easy choice, and I don't  take out my wallet without a good fight.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 00:55:24 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4428
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Goeie idee met die filters. As ek kan raad gee diens jou Renault meer as nodig. Fantastiese ryding en as jy mooi na hom kyk verseker ek jou gaan hy mooi na jou kyk.

Ek het die voorreg gehad om Suid Afrika plat te ry met n 4x2 en nie n dag se probleme en uitstekende krag. Brandstof verbruik in druk verkeer so 1200 kilometer met n tank.

Sjoe om 24km/L te kon kry in druk verkeer beteken dan seker dat die Duster tot 28km/L gekry het op die oop pad. Dis inderdaad fantasties. Meeste mense blyk eerder 20km/L te kry op die oop pad.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 07:06:57 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2594
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Badger, Even with a particle filter, you still have the corrosive effect of the high sulfur content diesel.  Engines and its components are expensive so I would rather not take the chance using what is not prescribed for a particular car.  Mike is not suggesting using 500ppm on modern cars, only that it works well with older engines that were designed for this fuel. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 07:50:25 am
MIKE52
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 01 Oct 2019

Goeie idee met die filters. As ek kan raad gee diens jou Renault meer as nodig. Fantastiese ryding en as jy mooi na hom kyk verseker ek jou gaan hy mooi na jou kyk.

Ek het die voorreg gehad om Suid Afrika plat te ry met n 4x2 en nie n dag se probleme en uitstekende krag. Brandstof verbruik in druk verkeer so 1200 kilometer met n tank.

Badger ,I can only talk from my experience. As far as my experience goes EVERY vehicle , be a diesel or petrol has a particle filter in the line or possibly in the tank.  I am talking about using a ultra fine diesel filter along with the standard filter , due to the dirt being excessive in our countries diesel. We are talking millions of small dirt particles per 100 ml present in the diesel, which the human eye cannot see , unless under microscope ,and vacuumed through a particle patch.

I am not saying use , 500 ppm ,I am saying it has worked no problems with my vehicle ,and with the additional 1 micron filter I have installed. My newer vehicle uses 50 ppm , because that is the reccomended fuel for my Jeep ,and I will not use 500 ppm , simply for that reason. I also do not have a additional filter due to space restrictions.

 

When one loses injectors, a pump ,or a motor , one  looks closer at these smaller issues ,because the repair bill is not a small cost .....VERY PAINFUL.

 

Take a sample of diesel , 250 ml in a clean glass bottle , give it to Wearcheck ,and askfor a particle count ,and see, from the laboratoryhow dirty diesel is......AND you can do that at any fuel brand

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 09:38:02 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1064
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Frans - interessante stukkie van jou.

Met my Touareg (eerste Diesel en ook eerste Outomatiese voertuig) het ek ook al verskillende stories gehoor omtrent Diesel ...

Ek hou dus maar by Caltex 50 ppm. (alhoewel die ouens by SASOL Secunda my verskeie male vertel het dat ALLE Diesel in SA van SASOL afkom) Gooi by Caltex in want ek kry my U-Count punte terug (het uitgewerk dit betaal my R1 per liter terug van af 13 - 20 liter, daarna R2 per liter tot 50 - 55 liter. Daar is al genoem dat 56+ liter my R5 per liter terugbesorg, maar ek het dit nog nie getoets nie, alhoewel die Touareg se tenk 100 liter kan neem wanneer leeg!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 20:37:43 pm
Badger
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

From al of the comments and suggestions above I conclude that I should observe the following.

A) To ensure correct lubrication of the injectors I should use 50ppm diesel.

B) To minimise  engine ware I could install an additional 1micron Particle filter.

C) To Keep the engine in peak condition and working order I should service every 10000Km rather than the normal 15000Km.

I hope I've Got it right.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 07:17:44 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1064
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Nog 'n vraag .... ek weet dat diesel 'n groot affiniteit het vir water, of dat water baie maklik kan vorm (?) in 'n dieseltenk.

Daar was dus voorgestel dat ek my voertuig se dieseltenk so vol as moontlik hou wanneer ek dit nie gebruik nie, en daar is tye dat die Touareg vir 2 weke of meer staan en nie gery word nie.

Wolhaarstorie of nie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 07:33:25 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2594
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

I am a bit wary of installing an additional ultra fine particle filter.  It seems possible to me that this will lower the pressure of the fuel at the injectors causing the vehicle to under perform.

Badger, Mike can answer if he would like to, but I thing you have got it wrong.  I don't think he suggests you shorten the service period.  He addresses tow different engines- an old one designed for the 500ppm and a new one designed with low sulfur content diesel.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 07:50:36 am
MIKE52
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 01 Oct 2019

I am a bit wary of installing an additional ultra fine particle filter.  It seems possible to me that this will lower the pressure of the fuel at the injectors causing the vehicle to under perform.

Badger, Mike can answer if he would like to, but I thing you have got it wrong.  I don't think he suggests you shorten the service period.  He addresses tow different engines- an old one designed for the 500ppm and a new one designed with low sulfur content diesel.

If the vehicle is standing , fill it up as much as possible

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 08:05:55 am
MIKE52
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 01 Oct 2019

If the vehicle is standing , fill it up as much as possible

 

One can install a 5 micron suction filter , or a 1 micron particulate PRESSURE filter.

The different micron rating is due to one on suction , other on the delivery side of a low pressure pump.......Service interval  should be kept as reccommended by the OEM , and I just mentioned what I do with my Mazda. One also have other conditions that affect service intervals such as driving style , is it highway / traffic/dusty roads.....these all have a influence on service intervals . The OEM does not know what yr driving conditions will be ,so they will set a overall 'SAFE" Time or distance for the specific vehicle.

 

Mercedes Benz has trucks being service in the 80 -100k service intervals already....Ten years ago these similar trucks were serviced at 15k. Use the diesel that is reccommended by the OEM....Simple.....If one uses 10ppm , know there is a lubricity additive put into the diesel to lubricate the injectors..

 

I have been installing these filters for over 20 years , if done correctly ,and ssized correctly , there is zero chance of a flow restriction.........

 

AND asking the OE mechanic/ workshop manager is invariably a waste of time......because it is out of their scope of expertise ,and the easiest answer a OEM can give you is "no", because they will do everything by the book ,and will never risk possibly implicating themselves

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 08:08:47 am
MIKE52
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 01 Oct 2019

One can install a 5 micron suction filter , or a 1 micron particulate PRESSURE filter.

The different micron rating is due to one on suction , other on the delivery side of a low pressure pump.......Service interval  should be kept as reccommended by the OEM , and I just mentioned what I do with my Mazda. One also have other conditions that affect service intervals such as driving style , is it highway / traffic/dusty roads.....these all have a influence on service intervals . The OEM does not know what yr driving conditions will be ,so they will set a overall 'SAFE" Time or distance for the specific vehicle.

 

Mercedes Benz has trucks being service in the 80 -100k service intervals already....Ten years ago these similar trucks were serviced at 15k. Use the diesel that is reccommended by the OEM....Simple.....If one uses 10ppm , know there is a lubricity additive put into the diesel to lubricate the injectors..

 

I have been installing these filters for over 20 years , if done correctly ,and ssized correctly , there is zero chance of a flow restriction.........

 

AND asking the OE mechanic/ workshop manager is invariably a waste of time......because it is out of their scope of expertise ,and the easiest answer a OEM can give you is "no", because they will do everything by the book ,and will never risk possibly implicating themselves

 

If anything the it will ensure the injector pressure is kept as good as new.....due to no dirt...go see how a injector works,and my answer would make sense

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required