English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 641
Total Replies: 220 769
Total Views: 81 962 591
topics: 767
replies: 12 173
views: 4 954 417
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

GoPro as rear view camera

replies: 26
views: 684
17 Mar 2019 @ 17:05:17 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12333
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het vandag my GoPro gebruik as rear view camera. Ek was aangenaam verras met werking daarvan. Beeld op selfoon via Wifi. Ek het GoPro eers tydelik in die agtervenster van karavaan gesit om dit te toets....sal maar n meer permanente plekkie vir hom kry.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2019 @ 17:22:21 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12333
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daar is so 2 settings wat ek wil verander op Gopro

1. Die Gopro is tans gestel dat hy afsit na n half uur as jy niks doen nie. Nie groot krises nie, want jy sit hom weer maklik aan op selfoon deur net te "tap" op die skerm. (Nie nodig om by Gopro uit te kom nie) ....maar verstelling om glad nie af te sit nie is eenvoudig

2. Die beeld op skerm wys dat as ek in linker baan ry, regs op die skerm. So as ek links ry en n kar steek my verby, lyk dit op skerm of ek regs ry en karre my links verby steek. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2019 @ 17:38:37 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1601
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Goeie idee en die beeld is baie goed. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2019 @ 19:31:57 pm
Dries
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 42
Joined: 20 Sep 2017
Experience: 36 years

Sit jou outo correct op jou beeld af. Die beeld moet nie kan swiwel nie . Dan kan jy die kamera net onderste bo draai.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2019 @ 20:00:17 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7064
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dit bly n wenner so kamera

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2019 @ 21:51:39 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1223
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Vertel meer van go pro en waar kry ons dit. Wat is die kostes

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 06:46:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12711
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die Go Pro kamera behoort baie goed te werk. Dit is maar klein dingetjies wat dit nie gebruikers vriendelik maak nie. Dinge soos:

  • Selfoon wat se screen af gaan.
  • GoPro wat af skakel na 'n tyd.
  • En dan het jy net nie die spieel beeld vermoë nie.

Maar dis soos jy sê Geert as daar 'n manier is om dit te oorkom soos settings dan kan hy seker goed werk.

Vertel meer van go pro en waar kry ons dit. Wat is die kostes

GoPro is a "Action" kamera wat jy koop by  Trappers Trading, Cape Union Mart, MAKRO en Outdoor Warehouse.  Daar is 'n groot verskeidenheid van monteer bykomstighede wat jy kan by koop om die kameras op motorfietse, valhelms, eintlik enige iets wat kan beweeg te monteer. Hulle het tot 'n "Housing" wat dit deeglik waterdig te maak.

Prys vir die aankoop is nogal styf as jy dit net as tru kamera wil gebruik maar voordeel is dit kan vir baie buite lewe aktiwiteit aangewend word.  As jy reeds een het. En dit het die WIFI funksie het Geert nou gewys jy kan dit eintlik suksesvol aanwend as 'n tru kamera ook.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 11:11:42 am
Cabs
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 258
Joined: 03 Jul 2013
Experience: 6 years

What do you do if you dont have a window in the rear of your caravan? Then what do you do if you are on a long trip for power? What do you do if you cell phone rings while you are towing?

Yes, I do agree that a camera in the rear is awesome, as I also have one, but the bluetooth camera I fitted as a permanent fixture, works perfectly and is cheaper than a gopro.

This is me, I am who I am!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 11:38:13 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12333
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

What do you do if you dont have a window in the rear of your caravan? Then what do you do if you are on a long trip for power? What do you do if you cell phone rings while you are towing?

Yes, I do agree that a camera in the rear is awesome, as I also have one, but the bluetooth camera I fitted as a permanent fixture, works perfectly and is cheaper than a gopro.

I was only testing it yesterday and see if it was working. Also looking for ideas to make it work better for my needs.

If you don't have back window....Gopro has got brackets that bikers normally mount on their helmets...maybe one can use them? 

I was thinking of using it on a tablet instead of cell phone....bigger screen.

Battery wise....maybe connect a powerbank to unit if you do longer distances. Or install wire on caravan battery with USB port to keep Gopro charged all the time while travelling. My battery is underneath bench where Gopro is situated...so it should be quiet easy to do something like that?

As Leon mentioned...it will be an expensive option if you buy the Gopro only for rearview camera purposes....I bought mine a couple of years back and don't use it anymore for the reason I bought it for...so works out okay. But have to mention...the prices of Gopro has dropped significantly. They are not R6- R8 thousand rand like a couple of years ago....I saw last week the latest version of Gopro at Dion Wired for R3500

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 11:41:17 am

....but as mentioned, this was only a test run....also looking for ideas to make it work better for me. So please if anyone has got suggestions or ideas....let us hear from you. Thank you

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 16:18:24 pm
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 55
Joined: 18 Jun 2018
Experience: 12 years

What model GoPro? Know I have one lying in a cupboard somewhere that I maybe used once, but don't think it has a live view and wifi functionundecided

Hak laat ons ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 16:23:26 pm

18 Mar 2019 @ 16:46:22 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12333
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

What model GoPro? Know I have one lying in a cupboard somewhere that I maybe used once, but don't think it has a live view and wifi functionundecided

The one I used was the Hero4 Silver

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 18:04:36 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1223
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dankie Leon. Sal kyk daarna.

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2019 @ 18:47:13 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12333
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Trudi...hier is die draad

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2019 @ 08:04:06 am
VanLife
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 25 Mar 2019
Experience: 6 years

Trudi...hier is die draad

Dankie. Smaak my jy het jou oplossing gevind.

Wat is jou verbruik op die wifi?

Duidelik gebruik jy die GoPro app om die foon en GoPro te koppel.

Om wifi te spaar so veel as jy kan, is jou sttings op die GoPro 720p 30fps neem ek aan?

"The higher goal a person pursues, the quicker his ability develops, and the more beneficial he will become to the society. I believe for sure that this is also a truth." ~ Maxim Gorky
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2019 @ 08:10:51 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12333
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie. Smaak my jy het jou oplossing gevind.

Wat is jou verbruik op die wifi?

Duidelik gebruik jy die GoPro app om die foon en GoPro te koppel.

Om wifi te spaar so veel as jy kan, is jou sttings op die GoPro 720p 30fps neem ek aan?

Mens gebruik niks data(airtime) nie...slegs koppeling tussen foon en kamera. Ek sal moet kyk op watter settings hy is.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2019 @ 20:12:46 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4762
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Wat gebeur as jy oproep ontvang?

My foon is gewoonlik die GPS, en kan mens dus oproep onvang, steeds navigasie he, maar hoe dan gemaak op die gopro? Het jy ander GPS?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2019 @ 20:19:19 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12333
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wat gebeur as jy oproep ontvang?

My foon is gewoonlik die GPS, en kan mens dus oproep onvang, steeds navigasie he, maar hoe dan gemaak op die gopro? Het jy ander GPS?

Wil ipad vir groter beeld....het foon gebruik vir toets en omdat app daarop gelaai was. Ek moet egter nog plan maak met lang pad ry....soos genoem miskien powerbank....weet nie hoe lank dit sal hou nie. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2019 @ 13:46:49 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4762
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Hoeveel sal dit als dan kos?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2019 @ 16:02:25 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12333
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hoeveel sal dit als dan kos?

Soos genoem...ek dink nie dit is koste effektief om spesiaal hierdie toerusting te gaan aankoop vir uitsluitlik rearview camera opsie nie. Ek het toevallig n Gopro wat al meer as 2jaar net in n laai lê...het geen werk meer gehad nie. Die tablet is ook maar een wat nie meer veel gebruik word nie...upgrade intussen.  So in my geval wend ek wit olifante wat by die huis lê aan vir iets wat miskien bruikbaar kan uitwerk. So....dit wat jul hierbo sien kan mens eintlik sê dit het my nog niks gekos nie....net wit olifante omskep in iets bruikbaars. Ek wil nog kyk watter konneksie ek kan maak tussen karavaan battery en Gopro want ek glo nie Gopro sal wa se battery kan leegtrek op n lang afstand rit nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2019 @ 19:49:19 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12711
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hoeveel sal dit als dan kos?

Nie n probleem nie. Het reeds Ipad, het reeds Go Pro. Word vir ander goed/doel ook gebruik.

Powerbank as n ekstra is wel n addisionele koste.

Ek sal dit  nie aanbeveel as n enigste tru vermoe manier nie as jy niks het nie.  Dit kan erg duur raak

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2019 @ 22:01:02 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4762
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek vra die vraag vir die wat oorweeg om dit te probeer....... Ek verstaan Geert het die items reeds gehad, maar interessant wat so iets sou kos van "scratch" af... Het geen idee wat ipads en gopro's kos nie.

Ek self sal bly by wat ek tans doen/gedoen het.. Either way solank mens kan sien wat aangaan is die belangrikste

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2019 @ 08:36:24 am
Dansan
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 430
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

WIFI? Het jy dan WiFi oral waar jy ry? Bedoel jy nie dalk Blue Tooth nie? 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2019 @ 08:38:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12711
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

WIFI? Het jy dan WiFi oral waar jy ry? Bedoel jy nie dalk Blue Tooth nie? 

Nee Wifi werk ook op die maniere. Help my as ek verkeerd is maar sommige drone's vlieg met Wifi soos ek verstaan. Reik afstand is effens verder.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2019 @ 19:43:01 pm
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 156
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 51 years

WIFI? Het jy dan WiFi oral waar jy ry? Bedoel jy nie dalk Blue Tooth nie? 

Link to wifi kit

Dreaming of retiring, almost there...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 12:49:28 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12711
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Soos ek sê..... my Drone vlieg ek met Wifi van my foon af.  As ek die Contoller gebruik met die foon bo op gemonteer of in die panavision bril versterk hy die wifi sein dat ek die Drone tot 2000m vêr om my kan vlieg.

So Wifi is so effe beter as die Bou tand.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First