English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 421
Total Replies: 232 815
Total Views: 82 449 675
topics: 10 893
replies: 126 481
views: 38 916 381
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Go Pro Aksie (Black) kamera

replies: 2
views: 125
04 Oct 2019 @ 14:47:53 pm
Klaasvakie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 14 Nov 2013
Experience: 69 years

Ek ry dikwels in mooi dele van die Drakensberg en Namibië. Het iemand PERSOONLIKE ondervinding van die Go Pro 7 Black? Die voor en nadele. Gebruik, onder andere, om die pad ook in die video in te kry. Maw, gebruik hom as n Dashcam EN op jou kop of op die seilplank. (Ek weet daar is kameras  sg Dashcams wat 1/3 van die prys is en toegewyd is vir hegting op die vensterbank (dash) van n motor. Maar hulle werk NIE op die seilplank of op jou kop nie . Laat hoor van julle. Daar is heelwat videos op utube maar mens weet nooit hoeveel van die inligting borg gedrewe is nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2019 @ 07:01:25 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14206
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het n Gopro....ons het hom op n tyd baie by die see gebruik as ons gesnorkel het....pragtige videos gekry. Ek het hom ook al 2x gebruik as n rearview kamera vir die karavaan. Met sy lekker reikafstand het dit heel goed vewerk. Soos jy dit vir surf wil gebruik sou ek dit nie ander keuse gesoek het nie. Pryse sien ek het heelwat afgekom sedert die hero4 ensovoorts

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2019 @ 07:20:51 am
Klaasvakie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 14 Nov 2013
Experience: 69 years

Dankie Luhmancool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required