English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 766
Total Replies: 269 341
Total Views: 83 846 493
topics: 12 294
replies: 149 218
views: 39 661 616
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Give away

replies: 6
views: 249
22 Mar, 2022 @ 18:46:16 pm
REAList
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 212
Joined: 11 Aug, 2015
Experience: 27 years

I have a LeBusha batwing 270 awning to give away as is. Two of the square tubing broke whilst in the Kgalagadi. Part of it is a nice tent . The canvas overall is in a good condition. Steel poles go with it. 
The new awning is an Ostrich Wing but we yet have to go camping with it. I’ve just fitted it. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar, 2022 @ 08:01:48 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16792
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

I am interested.

Will just have a mission to get it moved to Pretoria. We are starting from scratch and this could be a small push

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar, 2022 @ 08:06:19 am
REAList
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 212
Joined: 11 Aug, 2015
Experience: 27 years

I’m in Witbank. Not too far.

The batwing is 2.3m long. 
What do you mean “starting from scratch”?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar, 2022 @ 08:16:56 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16792
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Lost my caravan and tow vehicle due to Denel issues. Scratch is a relative word, we do have a dome tent and gazebo at least.

Will see if someone pass there sometime, in the meantime if somebody  can pick it up let it go

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar, 2022 @ 13:28:28 pm
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

WAT sê jy Leon? Ag nee man, kan nie wees nie. Wanneer het dit gebeur? Dammit ek sal graag jou storie wil hoor. Ek het in my jare al baie werk (meestal geheime dinge) vir Denel gedoen, geboue en strukture op plekke wat hulle weggesteek het. 

Ek glo dat Jy lief was vir jou karavaan en goeters. Nee man, dis so onaanvaarbaar.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar, 2022 @ 13:13:49 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16792
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

WAT sê jy Leon? Ag nee man, kan nie wees nie. Wanneer het dit gebeur? Dammit ek sal graag jou storie wil hoor. Ek het in my jare al baie werk (meestal geheime dinge) vir Denel gedoen, geboue en strukture op plekke wat hulle weggesteek het. 

Ek glo dat Jy lief was vir jou karavaan en goeters. Nee man, dis so onaanvaarbaar.

Ja dit is nou maar een van daai dinge.  Ek kan myself gelukkig ag want daar is ander lede van DENEL wat selfs hulle huise verloor het.

Tans word ons goed versorg deur ons liewe Vader.  

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar, 2022 @ 13:59:11 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 634
Joined: 04 Jan, 2021
Dit is hoekom ek destyds die vrywillige pakket geneem het na 21-jaar diens by Transnet.
Ek het gesien wat hulle bewegings was en geen verdere bevordering voorsien nie.
Die laaste firma waar ek 19-jaar diens gelewer het, het my laat besluit op vroeg aftrede toe die COVID begin het, want rooi ligte het geflikker.
Destyds nog in diens van die ou Spoorweg het Sandock Austral, nou Denel my genader en ń posisie aangebied as QA Inspekteur op die G6 en gelukkig het ek dit van die hand gewys.
 
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required