Not more than 100 KG !! Just pack better.
As mentioned it is specified by 1. The vehicle manufacturer. 2. The towbar manufacturer. As they are two seperate entities. The lowest of the two will be the spec to adhere to.
If it concerns you very much you should measure the towball weight before you pack anything in the trailer. Then while packing try to stay in that measured weight area on the towball. Thus the weight must be distributed above the axle as far as it is possible.
This is something you will have to sort out by trail and error until it is sorted.
Hierdie onderwerp het al voorgekom en ek het tot dusver maar spreekwoordelik my bek gehou.
Dis maklik om te sê maar nie so maklik om te weeg nie.
Om die jockey op 'n skaal te sit, gee meeste van die tyd 'n evrkeerde lesing agv die ongelykheid van die karavaan - met 'n dubbel as, is dit nog erger - ek het juis die Gypsey 5 probeer weeg - as die karavaan leeg is, kan jy die jockey heeltemal uit haal en lE die karavaan voor nie op die grond nie - dan met die Caravette 5 wat ek gehad het, was die wiele agter die mideel en was voor so swaar ek kon dit nie optel nie.
Ek wag graag vir iemand wat "foolproof" kan sê hoe dit gedoen word.
Intussen, skat ek volgens die druk op die kar en let dan op hoe die karavaan hom agter gedra terwyl ek sleep.
Ek moet darem by sê ek het nog nooit vandat ek sleep, hetsy dit sleepwaens, boot of karavaan is, ooit die neusgewig probeer meet nie.
Al wat ek nog altyd doen is om die gewig binne die sleepsel na beste te versprei. Ek dink Alko het n jockey wiel met ingeboude skaal. Dalk kan dit wie ookal belangstel n goeie meet metode wees.
Die regte engeneering principal is 10% van gvm op hak maar in die land se wet niks meer as 100kg. Maar hak nou you wa en sit tando op verander jou neus gewig. Daar so baie goed wat dit beinvloed. Sterkte ek laai my tent voor onder bank en versprei die res en sleep al die jare nog lekker.
As ek so lees deur die draad en sien wat is trekhaak vermoë, dan wonder ek wat sou gewig wees op trekhaak van hierdie kombinasie as ek sien hoe ver agtertoe sit wiele. Wat gebruik Amerikaners dan as trek hake?