English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 504
Total Replies: 234 957
Total Views: 82 558 244
topics: 586
replies: 3 630
views: 3 324 268
Share all those nice recipes with everybody...

Gevaarlikste resep ooit vir jou gewig - Koek

replies: 5
views: 12565
11 Apr 2009 @ 09:11:19 am
Eugene
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 40
Joined: 23 Apr 2007
3 Eetlepels Bruismeel 3 Eetlepels Suiker 1 Eetlepel Kakao, vir vanilla koek voeg 1 extra eetlepel bruismeel by. Knippie sout 2 Eetlepels Olie 2 Eetlepels Melk 1 eier 1/2 teelepel Vanilla Vat koffiebeker en spuit met Spray & Cook. Voeg al die droe bestandele bymekaar roer met 'n teelepel. Voeg dan die nat bestandele by en meng goed. Sit in mikrogolfoond vir 3 minute op hoog. Haal uit en baie belangrik laat staan vir 2 minute. Gooi uit en versier soos verkies.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2009 @ 12:10:05 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6430
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years
Erg gaan probeer
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2017 @ 07:22:01 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14531
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2017 @ 08:29:35 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Baie oulik Geert.   Daai karavaantjie lyk soos die ware Jakob.  Wie dit ookal gedoen het, ken haar storie.

Is dit regtig jou verjaarsdagkoek?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2017 @ 09:58:34 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5656
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Mooi Geert.
Tong innie kies.. hoe oud is jy nou.
Eksal nooit so n mooi koek kan eet nie, sa.l net na hom bly kyk. 😣😎
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2017 @ 13:27:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14531
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Baie oulik Geert.   Daai karavaantjie lyk soos die ware Jakob.  Wie dit ookal gedoen het, ken haar storie.

Is dit regtig jou verjaarsdagkoek?


Mooi Geert.
Tong innie kies.. hoe oud is jy nou.
Eksal nooit so n mooi koek kan eet nie, sa.l net na hom bly kyk. 😣😎

Nee...dis nie vir my gewees nie...ek het die foto op internet gekry.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required