English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 307
Total Replies: 250 380
Total Views: 83 153 050
topics: 768
replies: 6 310
views: 2 389 732

Gesoek: Wasbak vir n Vintage Coleman Kitchen

replies: 3
views: 82
08 Mar 2020 @ 10:28:05 am
Grootoosie
New Member
44% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 07 Nov 2017

Hiedie is n Vintage Coleman Kitchen waarvan die wasbak ontbreek en wat ek graag volledig wil maak. Het iemand dalk toevallig so n wasbak. Kontak/Whatsapp Andre 0829723056

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2020 @ 16:36:18 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9557
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Welkom op die forum.

Kan jy nie n ander bak daar sit nie met so bietjie veranderings.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2020 @ 19:44:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Outdoor Warehouse verkoop soortgelyke was eenhede met reghoekige bakke....maar twyfel of hulle jou met los bakke sal kan help. Ek sou my geluk gaan probeer by een van hierdie winkels wat al hierdie verskillende plastiese houers aanhou soos Westpac, plastic world ensovoorts.  Sterkte....hoop jy kom reg!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 07:56:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek vermoed Wespack gaan vir jou 'n oplossing hê soos Geert noem.  Dan kan jy self 'n gewone drain van 'n huishoudelike wasbak onder in die bodem van die plastiek bak sit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za