English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 349
topics: 718
replies: 5 792
views: 2 368 805

Gesoek: Karavaan onder R40k

replies: 12
views: 420
18 Sep 2018 @ 20:01:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Vriende van ons is op soek na n goed opgepaste karavaan met maksimum prys van omtrent R40k. Hulle kyk op die oomblik na Caravette 4 / 5....maar enige ander goed opgepaste wa sal ook na gekyk word.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2018 @ 06:36:13 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Is daardie prys klas nog beskikbaar. Het so bietjie gekyk na pryse in tweedehandse mark. Ongelooflik wat dit kos, veral as jy hom by handelaar koop.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2018 @ 06:43:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sal op die uitkyk wees en kom raporteer as ek iets sien.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2018 @ 07:13:00 am
Wetkit
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 84
Joined: 08 Mar 2018
Experience: 39 years

Ek het laas jaar in daai prysklas gesoek, maar hier in die Kaap was meeste van die goed of vrot of goed gaar.

Het amper 6 maande gevat om n mooi ene te kry, maar die ou wou R60k he.

Het toe afgestry na R50k, maar eers na die eerste kamp het ons agtergekom die dak is vrot.

Voorspoed!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2018 @ 07:16:57 am
Anonymous

Geert, google gerus Charisma karavane in Krugersdorp.

Ek het my Swift destyds by hulle gekoop en was nie teleurgesteld vir een oomblik nie.

Karavane soos op fotos, wissel vanaf R32k tot R55k.

Derrick is ook 'n persoon wat oop is vir onderhandeling oor pryse.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2018 @ 07:16:57 am
Anonymous

Geert, google gerus Charisma karavane in Krugersdorp.

Ek het my Swift destyds by hulle gekoop en was nie teleurgesteld vir een oomblik nie.

Karavane soos op fotos, wissel vanaf R32k tot R55k.

Derrick is ook 'n persoon wat oop is vir onderhandeling oor pryse.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2018 @ 07:17:53 am
Anonymous
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2018 @ 11:04:53 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

My Neice and her husband have just bought a 1992 Sprite Super sport in KZN for R 30k.

The pics look very good & clean.

Keep looking, there are still bargains out there.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2018 @ 11:24:32 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

My Neice and her husband have just bought a 1992 Sprite Super sport in KZN for R 30k.

The pics look very good & clean.

Keep looking, there are still bargains out there.

Thats a real bargain!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2018 @ 09:53:00 am
Gert Kalis
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 55 years

Die Escape 11 in die advertensie hierbo is n wonderlike wa as jy hom kan kry.

 

 

Gert Kalis
When ever you Fall. Pick something Up
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2018 @ 11:32:50 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die Escape 11 in die advertensie hierbo is n wonderlike wa as jy hom kan kry.

 

 

Hy wys nog op hul website...maar as verkoop. Lyk my hulle haal nie hul verkoopte karavane van hul website af nie, want daar is seker 70 karavane op hul website waarvan seker net 15 te koop is

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2018 @ 12:48:35 pm
Gert Kalis
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 55 years

Ek is in die Kaap. hier is nie baie woonwaens vir die prysklas nie, maar sal kyk. Op Gumtree is Gypsey Regent R48 000. Marius 0836272215 

Ek sal ook my oe oop hou


Sterkte

Gert Kalis
When ever you Fall. Pick something Up
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2018 @ 12:58:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie Gert...waardeer!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required