Goeiemore - is daar dalk iemand wat een het wat volledig is en in n goeie toestand is wat te koop is?
Ek was gister by Comet karavane...hulle het een, maar het n stywe prys van R12500.
Genugtig!
Sê ek ook. Hulle het ook n "after market" een in voorraad, maar is heeltemal net grys vir R7500.