English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 766
Total Replies: 269 343
Total Views: 83 846 534
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 111

Gesoek: 13 Duim rim vir spaarwiel

replies: 8
views: 524
23 Jan, 2020 @ 22:43:52 pm
CabousBeer
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 15 Jan, 2020
Experience: 8 years

Goeiedag,

Ek is opsoek na ‘n spaarwiel vir my ‘85 Caravette 6. Dis 13 duim rims met 4 gaatjie, 139.7 PCD.

Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan, 2020 @ 03:09:02 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Het jy al Roadque in Silverton probeer?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan, 2020 @ 07:52:18 am
CabousBeer
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 15 Jan, 2020
Experience: 8 years

laughing

Het jy al Roadque in Silverton probeer?

Nog nie maar dankie vir die tip - ek sal dalk oor die naweek daar ‘n draai moet maak as ek nie regkom op die forum

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan, 2020 @ 22:36:17 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep, 2013
Experience: 42 years

As jy nie n cheapy optel is dit soos Geert aanbeveel en die beste opsie

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jan, 2020 @ 06:30:13 am
CabousBeer
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 15 Jan, 2020
Experience: 8 years

Ja, ek het hulle gebel en hulle is goedkoper met omtrent R70 op die rims. Ongelukkig het hulle nie die bande wat ek soek nie. Tans het ek die 165 en hulle het net 155.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jan, 2020 @ 08:21:07 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Tyremart miskien of jy kan www.tyres.co.za probeer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan, 2020 @ 10:06:22 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Daars vandag n draad geplaas van iemand wat wil verkoop

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan, 2020 @ 10:09:37 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan, 2020 @ 16:11:09 pm
Henk2
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 07 Nov, 2019
Experience: 4 years

HHier is die wiele se groote rims net vuil maar in goeie toestand gladnie gebuig of ander skade nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required