English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 108
Total Replies: 227 340
Total Views: 82 264 439
topics: 10 741
replies: 123 286
views: 38 801 278
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Geskiedenis van voertuig

replies: 14
views: 298
28 Jun 2019 @ 06:13:56 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As mens belang stel in n 2de handse voertuig, is daar êrens n website of iets waar mens kan sien wat is die geskiedenis van n voertuig via onderstel nommer? Inligting wat byvoorbeeld bevestig of n voertuig in n ongeluk was of derglike belangrike aspekte? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2019 @ 06:29:52 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As mens belang stel in n 2de handse voertuig, is daar êrens n website of iets waar mens kan sien wat is die geskiedenis van n voertuig via onderstel nommer? Inligting wat byvoorbeeld bevestig of n voertuig in n ongeluk was of derglike belangrike aspekte? 

Iets wat die publiek kan gebruik...

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2019 @ 06:37:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13692
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek weet nie van so iets nie.  Dis 'n moeilike een die.  As daar so stelsel is gaan dit nie op datum gehou word nie want:

Eerste eienaar wat motortjie wil verkoop sal die die Taxi vryfplekke op sy tjorie verklaar nie want dat gaan hy nog minder kry vir hom.

Selfde met die 2de handse handelaar.

Dis mos maar hoe mense is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2019 @ 06:51:42 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het my werks bakkie 2de hands gekoop. Toe ek hom by agente wou inruil op iets anders, toe weet hulle presies by watse 2de handse handelaar ek die voettuig gekoop het. Êrens klink dit of beweging van voertuig op rekenaar vasgelê word.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2019 @ 07:55:26 am
Anonymous

As 'n gewone publieke persoon, is dit 'n goeie ding om 'n kontak te hê met die verkeers departement, veral by die lisensie departement.

Slegs 'n voorbeeld. 'n Vriend het destyds 'n Fortuner gekoop waarvan die kilos skraps oor die 100 000 km's reflekteer het.

Met sy eerste diens, het hulle per rekenaar opgetel dat die voertuig oor die 500 000 kilos gedoen het, maar ek moet byvoeg dat hy nie eendag se probleem ondervind met die voertuig nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2019 @ 10:35:27 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 863
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Ek het al op Autotrader die voertuie se Vin nommer gegee dan se hulle vir jou of die voertuig in ‘n ongeluk was

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2019 @ 11:16:46 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7577
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek weet BMW en Toyota het als op stelsel. 

As jy die Vin no vir hulle gee trek hulle die voertuig se geskiedenis en jy het alles. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2019 @ 06:18:51 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2946
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

My seun wou n Hilux koop. 47000km op klok. Ek het na n vriend bu Toyota gegaan met Vin nommer en so het ons dadelik uitgevind GROOT fout.

In sy laaste jaar het hy slegs 700km gery. Om een of ander rede was enjin uitgehaal.??

Kon vorige eienaar se tel nommer kry en bel hom toe. GROOT ongeluk gewees. Ons gewaarsku bly weg.

Beste is  doen goeie huiswerk.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2019 @ 07:12:38 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het al op Autotrader die voertuie se Vin nommer gegee dan se hulle vir jou of die voertuig in ‘n ongeluk was

Tik mens VIN nommer op hul website in?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2019 @ 10:01:28 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 863
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Tik mens VIN nommer op hul website in?

Ek kan nie onthou presies hoe dit werk nie...Jammer

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2019 @ 10:08:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek kan nie onthou presies hoe dit werk nie...Jammer

πŸ‘dankie vir terugvoering....waardeer. Sal by hulle probeer uitvind.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2019 @ 17:31:06 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13692
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit is great as daar mense is wat die ifo vir jou kan gee.  Belangrik dit moet nie NET vir handelaars beskikbaar wees nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2019 @ 18:01:35 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 523
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

Ek weet by Mercedes kan hulle vir jou 'n print van hulle systeem af gegee met all besoeke en parte wat teen die voertuig deur hulle voorsien was gegee.  asook volle dien geskiedenis,   As die voertuig met 2de handse of  "aftermarket" parte hestel was sal jy nie weet nie

ek glo alle vervaardigers sal vir jou so diens kan lewer

 

Eienaar naspooring kan net by die Lesensie kantoor via Enatis gedoen word want tot die handelaar moet die voertuig volgens wet op sy naar Reg sodra hy dit vanaf iemand koop

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2019 @ 20:01:20 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4914
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek het my werks bakkie 2de hands gekoop. Toe ek hom by agente wou inruil op iets anders, toe weet hulle presies by watse 2de handse handelaar ek die voettuig gekoop het. Êrens klink dit of beweging van voertuig op rekenaar vasgelê word.....

As jy jou kar wil inruil dan gaan maak hulle eers seker..

Daar is defnitief inligting wat erens deurloop. Want hulle neem die VIN nommer ens.. Het gesien met my voertuie toe ek wou inruil......

Ook gesien dat dit wat aan jou as verkoper vertel word heel anders is as wat aan kopers vertel word...


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 06:27:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13692
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wel as 'n voertuig byvoorbeeld gestamp is en hy word herstel, kan daar net twee instansies wees wat die skade op 'n data basis plaas.

Die paneel klopper of die versekering.  Kanse dat die eienaar dit gaan doen is vrek skraal.  Twee van my vriende is en was in die paneel klopper besigheid en nie een van hulle weet van so databasis nie of was deel van so iets gewees nie.  Dus moet ons bietjie uitvis by ander en versekerings maatskappye.

Rakende die handelaars waar die voertuig gekoop word stem ek mee saam.  Daai info is beskikbaar veral met nuwe voertuie.  Verder is ek al gevra waar ek die voertuig gekoop het toe ek dit ingevat het vir 'n diens.  Dis dalk die vrae wat help met die by hou van data basis van 2de hanse voertuie.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required