English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 308
Total Replies: 250 399
Total Views: 83 153 929
topics: 11 434
replies: 137 665
views: 39 291 942
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Gert Scheepers from Dube Private Game lodge to the resue.

replies: 5
views: 300
13 May 2020 @ 10:16:11 am
Cabs
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 274
Joined: 03 Jul 2013
Experience: 7 years

Let me start off by apologising to Dube game lodge and Gert for my previous post. 

I have been in contact with Gert Scheepers, owner of Dube private game lodge and he informed me that we will be getting the other half of our monies in due time. 

Due to financial planning they have refunded me 50% of my booking amount with the remainder to follow.

Thank you Gert for clearing up the un-certainty and issue for me.

Again my sincerest apologies.

This is me, I am who I am!
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
13 May 2020 @ 10:41:20 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Is dit nadat jy eers vuur onder hulle moes maak? My paas naweek was bespreek by Weesgerus en hulle het met vriendelike diens aangebied om dit aan te skuif na nuwe datum sonder enige penalties. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2020 @ 14:05:47 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9559
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Mooi van hulle.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2020 @ 15:36:34 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1483
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Daar is geen wetlike verpligting om terugbetalings te maak by kansellasies nie.

Die uitstel van 'n besoek is 'n kompromis wat in almal se belang is.

Onder die huidige omstandighede kan terugbetalings 'n oord se ondergang bespoedig.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2020 @ 16:21:18 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2207
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

As my twee voluit betaalde besprekings wat gedoen was vir ons Mei 2020 vakansie, wat nou maar moet wag tot ons weet wat aangaan, sal beteken dat die oord se voortbestaan daarvan mag afhang sal ek die terug betaling van die geld met graagte verbeur.

Ons het lekker vakansies voorheen daar geniet en sal dit ook voorentoe weer besoek so sal help waar ek dit kan bekostig. 

My maatskappy betaal my om van die huis af te werk so is gelukkig om in die posisie te wees en sal my deel ook doen om ander te help. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2020 @ 21:49:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Jou vorige plasing waar jy probeer Dube se agterent toestop is reeds verwyder.....hoekom vra jy dat hulle nie hierdie een ook verwyder nie? Snaaks om verskoning te sien sonder om te sien waaroor dit gaan....undecided

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za