Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21777 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17601 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6006 |
Bostoe | 5439 |
BrianB | 5107 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3209 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2455 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1969 |
Swanie | 1850 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1735 |
steamer | 1689 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1661 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1449 |
George | 1203 |
Louvan | 1195 |
RichardJ | 1105 |
Gerden | 1069 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 832 |
JohanMarais | 816 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 661 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 419 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 404 |
LEEN | 376 |
survivalist | 351 |
Herman | 336 |
1Pierre2 | 335 |
RD | 319 |
Izak | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Dieter | 265 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
REAList | 230 |
Fienie | 225 |
Genoeg om jou WEER briesend te maak
Verlede Saterdag was daar n AMPTELIKE 21 en 10 km marathon by Langebaan. Tydens die marathon het "hulle" by AGT Nissan X-trails ingebreek. Hulle het groot gesteel, alle beursies, selfone en kredietkaarte en stapklere/skoene. Meer as R40 duisend getrek/gekoop met die kaarte nog voordat die marathon verby was. By die SAPD het hulle genoem dat die inbreek by X-trails n absolute pandemie geword het.
Nou : my vraag is, as dit n AMPTELIKE ge-organiseerde event was, waar was die sekuriteit by die parkering dan? As daar ooit n inside job was was dit hierdie een.
EN : Dit wys weereens, MOENIE jou goeters in die kar los NIE!
MY Fortuner is toegerus met die dikste smash-n-grab film. EN ek parkeer nooit my motor sonder een van daai oud-tydse stuurwiel-slot-aparate nie.
Ai, die "nuwe Suid Afrika" kan darem ook n mislike plek wees,
En : Nissan X-trails?
You'll never never know if you never never go
Wat maak dit so aanloklik om by X-trails in te breek?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Hier by ons by Loftus ook altyd groot probleem....daai skelms weet jy gaan nie terugkom voor game klaar is nie.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
My broer se Ranger is 2019 by Kimiad golfbaan in Pretoria gesteel. Plek loop gereeld deur, want hul weet as jy met jou golf stel daar wegstap, jy vir n sekere tyd nie naby jou kar gaan wees nie.
Hulle het hom laasweek gebel.....hulle het sy kar toe by FNB stadion in Johannesburg gevind.....5jaar later
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Dit nou oral vrolik. Ek het R35,000.00 se kamptoerusting verloor toe tente, kragopwekker, stoele, tafels ens uit my bakkie gesteel is by Beauford Wes in n woonwapark wat kwansuis 24/7 onder kamera observasie is.
Dit is groot artikels en sonder hulp (Inside Job) sou dit baie moeilik gewees het.
Ek sê maar net!
Joos, ek mag nou lelik wees, maar jy moet sulke karavaanparke se name bekend maak. Dit sal sorg dat die eienaars seker maak dat dit werklik veilig is. Dan wil ek net ook noem dat dele van die Weskus bekend is vir diefstal en onveiligheid soos tydens die byeenkoms ervaar is wat Dansan ervaar het. Maurits
Joos, ek mag nou lelik wees, maar jy moet sulke karavaanparke se name bekend maak. Dit sal sorg dat die eienaars seker maak dat dit werklik veilig is. Dan wil ek net ook noem dat dele van die Weskus bekend is vir diefstal en onveiligheid soos tydens die byeenkoms ervaar is wat Dansan ervaar het. Maurits
Die plek is, "Wagon Wheels Gastehuis" net buite Beaufort Wes"
Joos ek wil net weer noem dat ek nie wil baklei nie , daarvoor is ek te oud, maar ons as kampeerders moet mekaar inlig oor sulke kampe. Ek het ook al bloutjies geloop in my toere deur die land. So kan ons ook help om die eienaars van kampe te laat besef dat hulle verantwoordelik is vir hulle terreine. Groete. Maurits
.
Dit is jammer dat daar sulke probleme was. Ons het verskeie kere daar oorgestaan, beide met die karavaan en in die kamers en het dit heel aanvaarbaar gevind. Dit was basies maar netjies en bekostigbaar en ons het geen probleme ondervind nie. Dalk is Joos se ondervinding maar 'n uitsondering want ek sien die resensies op internet is meestal heel positief. Ek neem aan jy het met Bestuur daaroor gepraat?
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek sal graag wil weet hoekom spesifiek X-Trail....is daar n maklike omseiling van standaard sekuriteits stelsel?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ek het Å x-trail en nog geen probleme van probeer steel of inbraak nie.
Die x-trail se "Central Locking" is baie sensitief en aktiveer oor +/- 800mt.
As jy die sleutel verkeerd in jou broeksak plaas en/ongeluk knoppie druk, open hy.
Ek handig myne gewoonlik oor aan "Car Gaurd" wat ek goed ken en betaal sy fooi.
Andersins, ek los sleutel by gesiene instansies tydens inkopies.
X-trail parte is skaars soos hoender tande en perde met horings, daarom is hulle deesdae die grootste teiken.
Joos, dankie dat jy Wagon Wheels in Beaufort-Wes genoem het. Ons slaap gereeld oor in BW en dit is net billik teenoor die ander karavaanparke in en om die dorp dat hulle nie die geaffekteerde oord(e) is nie.
Dankie vir die reporter van Wagon Wheels vir diefstal.
Ons het nog net by drie plekke diefstal ondevind en dan was dit “petty theft” soos messe en vurke en beekers en ligte en gogga vangers. Die eerste was by Pilanesberg, Manyane. Daar het hulle ook my Pajero spaar wiel cover gesteel. Die ander plek was by Etosha, Okaukuejo. Messe en vurke en drink coolers en gogga vanger. Die ander plek was by Lake Sibaya, Mabibi. Kleere van die droog lyn en messe en vurke. Ek moet noem hulle steel net die duur messe van Victorinox en Stanley beekers.
Kyk uit.
Ons gaan volgende week Manyane toe. Ek gaan my IR alarm stelsel saam vat.
Groete,
Paul
Weer van ongemak, maar seker lekker naweek vir kampeerders.