English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 613
Total Replies: 253 915
Total Views: 83 284 047
topics: 11 626
replies: 139 909
views: 39 361 973
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Gelukkige vadersdag / Happy fathers day

replies: 13
views: 9795
19 Jun 2016 @ 07:30:03 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17522
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2016 @ 08:03:02 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Mooi beskrywing Geert.  Ek dink graag vandag aan my eie Vader, wat baie lankal nie meer hier is nie en ek altyd met soveel liefde sal onthou.   Die Vader van my kinders, wat ook nie meer hier is nie en nog elke dag gemis word.  En al die Vaders op die forum, hoop julle ontvang baie liefde en waardering vandag vir alles wat jul vir julle families beteken.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2016 @ 10:01:30 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2247
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Geert mooi beskrywing en ons almal is daar deur.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2016 @ 10:58:30 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ja Geert, baie dankie, ek hoop uit my hart al die vaders het n wonderlike dag.
Ons jongste het ook nou gebel en gevra om daar te kom kuier ve die dag.
EN. Glo dit of nie ons gaan braai en ek hoef nie my eie vleis saam te neem nie en sy gaan al my gunsteling by-kosse voorsit soos aartappel gereg etc.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2016 @ 12:50:45 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Lekker bederf Koos.   Ek hoop jy het lekker geëet.  Dit smaak mos baie lekkerder by ander se huis, veral as jy weet dit was spesiaal vir jou gemaak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2016 @ 13:31:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17522
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Op hierdie dag gedenk ons elke vader wat onbaatsugtig ure in die koue en somtyds nat jagveld moet deurbring (terwyl sy gesin knus voor die heater by die huis le) om biltong op die tafel te sit. Ons gedenk vaders wat, sonder om te kla, ure voor bloedig warme braaiers moet deurbring om te sorg dat die vleis perfek gaar is. Ons gedenk vaders wat wind en weer trotseer langs die viswaters om te sorg dat daar vars vis vir hul gesinne is. Ons gedenk vaders wat hulle vroue altyd eerste stel en nooit "kopseer" het nie, ten spyte van al die moeilike en harde take wat hul moet verrig. Gelukkige vadersdag aan al die pappas!
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2016 @ 13:34:19 pm
Anonymous

Mooi ene dankie Geert, ons noem dit, "die kringloop van die lewe is voltooi" laughing

My pa is vandag 91, en ek kon nie by hom wees niesealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2016 @ 15:43:15 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Ja, this dad is busy helping my eldest renovate and move into his owntownhouse. Should be finishing off tomorrow and they will move in during the comming week.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2016 @ 17:10:54 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4784
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Geert mooi ja julle almal lekke pappa dag
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2016 @ 17:19:38 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Wat n seening om n vader te wees,geniet die voorreg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2016 @ 18:50:57 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3111
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Geert

Jy laat my namens my vrou skuldig voel!!!!!!

Gelukkige vadersdag!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2016 @ 06:57:23 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9902
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het n aangename dag gehad, het baie geskenke gekry en het vir myself ook, Van Pa aan Pa gekoop.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2016 @ 07:01:16 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

EXACTLY!

Spent the day putting up a TV in the playroom for the grumble-kids

Chris (32) "Please come & look what I want to do"...

Then "Please drill the holes into the wall for me" I alway's make the hole too big....

Soooo We had a daddy - son thing going....

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2016 @ 09:19:33 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Mooi man Geert.

 Jip ek glo al die pa's was tot 'n sekere maate lekker bederf. My dag was puik, my kleinseun was gedoop so ons het 'n lekker ete gehaad met famielie en vriende. Baie lekker.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za