English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 298
Total Replies: 230 458
Total Views: 82 398 742
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 316 091
Share all those nice recipes with everybody...

Gebraaide hawaian hoender in foelie

replies: 5
views: 387
11 Nov 2017 @ 10:56:25 am
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Gebruik die die heonder wat geen bene of vel aan het nie
1 Koppie BBq sosu warvan jy hou n soet een
3 Teelepels Soy sous
2 Teelepel fyn knoffel1 Blik snye pynappel
1 Green pepper fyn op gesny Murg pampoentjies in skywe
Meng die BBq sous, knoffel, Soy sous en van die pynappel sous saam in n bakkie
Plaas die hoender stukkies in die swaar aluminium foelie
Plaas twee stukke pynappel, gekerfde green pepper en murg pampeontjies
Gooi die sous oor en maak geod toe sodat die sous nie kan uit loop nie.
Plaas op die kole en draai gereeld dit sal seker so 15 minute neem om gaar te word

Haal af van die kole maak versigtig oop en geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2017 @ 14:44:58 pm
Anonymous

Herman, dit klink nou na 'n wenner, gaan die week by Buffelspoort dit probeer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2017 @ 15:54:28 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Geniet Johann
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2017 @ 06:50:15 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4455
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Herman die resep klink na n wenner dankie vir deel
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2017 @ 10:31:23 am
Ian
Gold Member
55% Profile Strength
Posts: 175
Joined: 16 Apr 2007

Keep away from American chlorinated chicken..

Ian.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2018 @ 20:05:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13841
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Gaan hom bietjie uitprobeer...ek hou van Hawaiian geregte. Dankie Herman!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required