English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 490
Total Replies: 234 692
Total Views: 82 536 762
topics: 586
replies: 3 630
views: 3 322 912
Share all those nice recipes with everybody...

Gebraaide donut kaas broodjie

replies: 0
views: 105
12 Oct 2017 @ 21:37:49 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Donuts met die lekker wit versiersel bo op Die bestes is van Dunkin Donuts plek
Gerasperde kaas soos Mozerrala
Spek in klein repies gesny
margarine of botter
Sny die donuts in die helfte deur
maak n pan warm en smelt n bietjie margarine of botter in die pan en braai die spek lekker bros en haal uit
Maak pan skoon en smelt weer n klein bietjie margarine of botter in die pan .
Plaas die gesnyde kant van die donuts in die pan
Strooi n bietjie kaas op die donut helfte in die pan plaas n stukkie spek op die kaas en stooi kaas oor weer oor die spek. Plaas nou die ander helfte van die donut met die versiersel op die kaas met die gesnyde kant wat bo le.
Druk die donut bietjie plat en braai die eenkant tot lekker bruin draai om en braai nou die anderkant ook lekker bros en bruin en siedaar n lekker donut ontbyt
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required