English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 292
Total Replies: 230 386
Total Views: 82 395 587
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 316 011
Share all those nice recipes with everybody...

Gebakte suikermielie gereg

replies: 0
views: 195
05 Dec 2018 @ 17:52:09 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years

1 ekstra groot eier geklits

5 ml mielieblom

1 koppie louwarm melk

5 ml sout 

5ml suiker 

15ml margarine

1 blik suiker mielies

Voorverhit die oond 180 grade C en bespuit n glas oondbak

Meng die eiers, mielieblom,suiker,sout en melk saam 

Klits goed deur en meng dan die margarine en suikermielies by en meng

Skep in die bak en bak in die oond vir ongeveer 40 minute en tot mooi bruin is 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required