English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 127
Total Replies: 227 598
Total Views: 82 275 827
topics: 585
replies: 3 588
views: 3 312 167
Share all those nice recipes with everybody...

Gebakte omelet rol

replies: 6
views: 3138
12 Aug 2016 @ 20:07:45 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Sit oond op 200gC
6 eiers
1 koppie melk
halwe koppie koekmeel
sout en peper na smaak
Vir vulsel
gerasperde kaas
gebraaide uie
tamaties versnipper gebraaide versnipperde mushrooms
versnipperde spek wat gebraai is
versnipperde gebraaide green peppers
eintl enigiets wta n persoon van hou vir n pmelet.
meng die eiers, melk, meel en sout en peper saam en klits tto glad miskien dit op klits met n elektriese klitser.
Goooi die mengsel in n bak plaat en sit in die oond. Mens sal dit dit maak amper n blaas doppie maar moenie worry nie na so 10 minute voel dit omelet en as dit styf voel os dit dan reg en gaar
Haal uit en strooi jou vulsel oor die omelet en rol dit op met die mengsel binne en sit op n bord en sny in skywe en geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2016 @ 06:59:24 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1685
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years
Gklink baie lekker.
Jy sal seker jou rol moet ken sodat jy nie die gedoente breek nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2016 @ 10:35:28 am
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Ek het net vergeet om te se spuit die bak pannetjie met cook en spray sodat die omelet nie vas sit nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2016 @ 13:16:12 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4452
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Lekke een gaan hom ook probeer Herman
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2016 @ 08:52:41 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2682
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Herman, met al jou lekker resepte het ek al dringend baaaaie oefening nodig.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2016 @ 10:09:32 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5595
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Dit klink na 'n wenner, dankie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2016 @ 21:41:16 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Heindrich eintlik breek dit nie maklik nie die omelet is taalik stewig
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required