English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 433
Total Replies: 233 385
Total Views: 82 470 160
topics: 10 901
replies: 126 824
views: 38 922 222
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Gazebo Inner Tent

replies: 6
views: 188
02 Oct 2019 @ 13:48:28 pm
JeffA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 53
Joined: 31 Jul 2019
Experience: less than a year

Has anybody here have any experience with them?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 13:54:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14278
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Toe ek begin die jaar by Drakensville was het n paartjie 2 staanplekke van ons af ons met soortgelyk daar gekamp. Daar was n goeie reenbui wat daar uitgesak het en hulle was heel okay, maar die wind het hom nogal gewikkel....so maak hom maar mooi vas 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 13:57:25 pm
JeffA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 53
Joined: 31 Jul 2019
Experience: less than a year

Toe ek begin die jaar by Drakensville was het n paartjie 2 staanplekke van ons af ons met soortgelyk daar gekamp. Daar was n goeie reenbui wat daar uitgesak het en hulle was heel okay, maar die wind het hom nogal gewikkel....so maak hom maar mooi vas 

Ek wil hom net gebruik as 'n extra tent langs my karavaan. Ek hou van die vinnige opslaan en afslaan. Dankie vir die terugvoering.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 17:56:19 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6420
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Soos enige Casibo nie sterk en die wind roer hulle

How great is our GOD
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 06:34:48 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14623
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek dink dit is 'n baie gemaklike tent aan die binnekant weens die regop kante.  Dit behoort baie ruim te voel.

Net 2 dinge pla so effe:

  • Die Gazebo waarmee jy dit saam gebruik se konstruksie is normaal weg nie sterk soos die van 'n gewone tent van daai grote nie.
  • Daai regop kante is 'n keerwal vir die kerigste windjie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 11:56:24 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 663
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ek het al te veel negatiewe kommentaar gekry van die tipe gazebos soos hierna verwysa word. Ek het al ook gesien hoe maklik hulle in die wind breek. Ek glo nog maar in die ou tipe. Hier is 'n foto wat by batis and Bass geneem is in gedurende 'n reën en windstorm wat vir niks geskrik het nie. Die gazebo het die hele storm deurstaan en ons het heerlik daarin gekuier. Die pale is nog van die eenvoudige tipe en die sye hou die hele struktuur met penne vas op die grond.

You'll never never know if you never never go
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 15:04:19 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 355
Joined: 28 Feb 2018

Rain, and the fire is still going, not bad 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required