English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 033
Total Views: 82 377 460
topics: 1 125
replies: 11 448
views: 4 803 939
Jokes and everything else that makes you laugh

Gatiep en Meraai

replies: 9
views: 4792
30 Oct 2016 @ 18:49:57 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Gatiep en Meraai is in die bank, wag in die tou.  In kom 'n bankrower met 'n rewolwer, skree vir almal om plat te val en eis dat alle geld aan hom oorhandig moet word.   Hy kry sy geld, vra vir een van die mans, "het jy gesien ek beroof die bank?".   "Ja Meneer" antwoord die man en die rower skiet hom summier dood.   Die rower vra vir Gatiep, "het jy gesien ek beroof die bank?"   "Nee, my Kroon, ek het glad niks gasien nie, maar my vrou, my Kroon, sy het als gesien".

Kom ons lag 'n bietjie, laat waai met jul Gatiep en Meraai grappies.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2016 @ 17:43:25 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 803
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Sies Colin.

Groete,
Paul
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2016 @ 17:57:26 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 803
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Gatiepie is besig om kreef uit die see te steel. Die Parkeraad bewaarder sien hom en loop na hom toe..."Gatiepie, wat maak jy met daai twee kreewe, jy weet mos hierdie is n' reservaat, en jy mag nie hier nie hier kreef uithaal nie". Gatiepe,"Nei maaster, hierie is my pet kreewe." Bewaarder, "Ag man Gatiepie, daar is nie so n' ding soos PET kreewe nie". Gatiepie, "Ja Master, hulle is, die een se naam is Pietie en die ander se naam is Marai". Bewaarder, "K@k man, bewys dit vir my?" Gatiepie, "OK, OK, watch net, ek laat hulle hier rond swem en dan sal ek hulle terug roep". Bewaarder, "kan nie wees nie?" Gatiepie los die twee kreewe en hulle swem lekker rond. Bewaarder se "ok roep hulle dan". Gatiepie roep, "PIETIE, MARAI, PIETIE MARAI!!". Niks kom nie. Bewaarder, "nou hoekom kom jou pet kreewe dan nie". Gatiepie se, "WATTER kreewe?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2016 @ 20:46:26 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Nee nee, Admin gaan my verban,
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2016 @ 18:29:25 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Myne ook te rof maar ja die arme gatiep
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2016 @ 08:02:05 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Gatiep en maraai loop om te gaan fliek. Langs die pad loop daar n hoener en gatiep vang hom. SÍ wat ga ek nou maak met die hoenertjie in die fliek.
Agge nee man, sit hom sommer voo in jou broek.
In die fliek sit hulle langs n ander paartjie en met tyd word die hoender onrustig en gatiep maak sy gulp oop sodat die hoender kan lug kry.
SÍ die girl langs hom. Die bra langs my se flaai is oep.
Ve wat warrie djy , jyt al n open flaai gesien
Die man langs my se deng steek by sy flaai uit.
Ve wat warrie djy jyt mos al n deng gesien , get real.
Ja maar die man man langs my se deng vriet my popcorn.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2016 @ 08:08:47 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Baie goeie een, Koos.  Ek het nou lekker gelag.laughinglaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2016 @ 13:50:37 pm
Andal
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 145
Joined: 25 Nov 2012
Experience: 6 years

Dis die eerste dag van skool en klein Gatiepie word na die skoolhoof se kantoor geroep. HOOF: “Gatiepie, jou juffrou sê jy het tydens pouse so lelik gevloek by die tuckshop.”

GATIEP: “Nei, sir, disie waarie.”

HOOF: “Maar sy’t self gehoor hoe jy onder iemand se ma se rok vloek.”

GATIEP: “Nei sir, die kinners het aan mekaar gestamp en toe sê ek net YOU MAASN’T PUSH.”

Groetnis.

Be the person YOUR DOG thinks you are.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2016 @ 13:50:43 pm
Andal
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 145
Joined: 25 Nov 2012
Experience: 6 years

Dis die eerste dag van skool en klein Gatiepie word na die skoolhoof se kantoor geroep. HOOF: “Gatiepie, jou juffrou sê jy het tydens pouse so lelik gevloek by die tuckshop.”

GATIEP: “Nei, sir, disie waarie.”

HOOF: “Maar sy’t self gehoor hoe jy onder iemand se ma se rok vloek.”

GATIEP: “Nei sir, die kinners het aan mekaar gestamp en toe sê ek net YOU MAASN’T PUSH.”

Groetnis.

Be the person YOUR DOG thinks you are.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2016 @ 14:17:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13761
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Lol..😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required