Het iemand al gas stutte ingesit vir die eiland bed in die Sprite Swing. My rug begin nou beswaar maak.
Hoe werk ek die posisie uit vir die hefboom krag? Julle hoef nie te help met die installasie nie :>))
Eastwood, die Gabriel web voorsien volledige inligting oor posisies, gewig, hefboomkrag om die tipe van stut te bepaal.
Sterkte en vertrou jy vind gou 'n antwoord.
Danksy Jan Meyer se hulp
...click op onderstaande link
Ek het ook inligting wat ek kan aanstuur per E-pos. Die was ook nou onlangs bespreek op 'n ander draad.
Eastwood youve got mail.
Sal jy vir my ook asb stuur Leon?
Hy is oppad.
Geert jou adres server het die mail reject. Ek het die twee doc appart probeer stuur. Laat weet maar.
Geert jou adres server het die mail reject. Ek het die twee doc appart probeer stuur. Laat weet maar.
Ek het hom gekry....dankie Leon.....waardeer!!
Sekerlik,..................... sê maar net waarheen ek dit moet stuur.